'Die Rotse' Host House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Ester N - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Rodney R - Nov 2022
Algehele gradering
Beautifully maintained with great host.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Hi Rodney and Friends
Thank you very much for your valued opinion.
We trust that you enjoyed your annual golf outing and invite you back when you visit Kleinmond again.
We do our best to live up to our motto.
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Christa V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in 'n ruim en gerieflike eenheid met uitstekende ligging en pragtige uitsig.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Hi Christa en Francois.
Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul vakansieverblyf.
Baie dankie vir julle gunstige evaluering van ons fasiliteite en die see uitsig is uniek.
Tot ons weer ontmoet.
Sandile K - Mei 2022
Algehele gradering
It was awesome.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Despite the inclement weather and the stormy night, I am happy that you enjoyed your stay and that our facilities provided you with all the amenities to enjoy yourselves.
We strive to satisfy the needs of our guests and live our motto: "May all who arrive as guests, leave as friends".
You are most welcome to stay for a longer duration.
Lizette D - Apr 2022
Algehele gradering
Luxury home away from home.
Lees meer'Die Rotse' Host House se terugvoer
Hi Lizette
Thank you very much for your review. It is not that often that we get guests for 1 night stays and leave our property in pristine order. This is good characteristics and commendable!
We try to live our motto "May all who arrive as guests, leave as friends" and hope that you will return in the not to distant future
Leon K - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie Leon.
Komplimente dat julle eenheid Drievis so netjies agtergelaat het. Goeie karaktereienskap.
Ons probeer altyd ons motto handhaaf; "May all who arrive as guests, leave as friends"
Wouter V - Okt 2022
Algehele gradering
Great posisie!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Ons probeer ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends" gestand doen. Baie dankie vir julle ondersteuning en hoop ons kan julle weer van akkommodasie voorsien.
Werner & Lorraine
Thandabantu N - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant, safe and friendly service.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Thank you very much for your positive review.
It was a pleasure to host your family and surely would welcome you back.
Kind regards,
Werner
Lerica V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier saam met familie en vriende.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie Lerica,
Dit was 'n groot plesier om julle familie hier by ons te huisves. Ons is bly dat julle eenhede Drievis en Spykerklip in goeie orde gevind het en dat dit geskik is vir 'n familievakansie met klein kindertjies. Baie dankie dat julle ons eiendomme so goed respekteer het. Dit is nie aldag dat ons dit so ervaar nie! Ons poog altyd om aan ons motto gestand te doen nl. "May all who arrive as guests, leave as friends" Werner & Lorraine.
Anzel P - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, goeie diens, sal weer gaan.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Anzel and family,
Thank you for your support.Happy family.
We try our best to delight our guests and live our motto
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Werner
Stella F - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was perfek! Die kombuis is goed toegerus en die see uitsig is fantasties.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Goeie dag Stella,
Dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Spykerklip het pragtige uitsig op berg en see.
Ons probeer om ons slagspreuk ten alle koste te handhaaf
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Baie dankie vir jul ondersteuning en word daar volgende keer weer dik stukke om die braaivleisvuur gesels.
Lins V - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte verblyf!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Thank you very much.
May all who arrive as guests, leave as friends.
Greetings
Werner Pauw
Stella H - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit is 'n 'vyf-ster' akkommodasie!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Beste Stella,
Dit was ons plesier om die familie by ons te huisves. Ons het ook groot respek vir mense/gaste wie ons eiendom respekteer. Baie dankie dat u Spykerklip in so 'n ordelike toestand agter gelaat het.
Ons strewe na ons leuse "May all who arrive as guests, leave as friends" en hoop ons sien julle weer.
Groete,
Werner Pauw
Jan E - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging met mooi uitsig oor die see en eienaars met deernis en oog vir estetiese.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Hierdie was omgeegaste en net 'n plesier om aan hulle ons akkommodasie te bied. Hulle gee om vir ons eiendom asof dit hulle eie is en het die Drievis-eenheid in puik netheid agtergelaat.
Dankie vir julle omgee lewensstyl, dit is 'n skaars kwaliteit.
Sisteen G - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik vir familiekuier!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Ons is so bly dat julle familie-tyd hier by Die Rotse Host House kon deurbring. Baie dankie vir die gunstige verslag en ons probeer ons bes om ons leuse uit te leef naamlik: Mag almal wat as gaste kom, as vriende vertrek
Baie dankie dat julle ons eenheid Drievis, in so 'n ordelike toestand agtergelaat het.
Tot weersiens.
Werner
Marinda P - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitsig! Volledig toegerus en baie netjies.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Dit was ons plesier om die groep jong dames te akkommodeer. Hulle was baie baie netjies en die eenhede onberispelik gelaat. Ons probeer om ons "motto" gestand te doen: "May all who arrive as guests, leave as friends". Ons sal enige tyd weer die groep ontvang, hulle was net 'n plesier.
Werner
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en pragtige uitsig.
Lees meer'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie Johan,
Ons is bly dat julle die opgradering na Spykerklip geniet het, en dat julle dit in goeie orde gevind het. Ons poog altyd om aan ons binnelandse gaste 'n onvergeetlike verblyf opsie te voorsien en poog ons om aan ons leuse " "May all who arrive as guests, leave as friends" gestand te doen.
Weila S - Okt 2018
Algehele gradering
Was heerlik en gerieflik! Ons het heerlik gekuier. Sal vir seker weer in die toekoms besoek!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons eenheid Spykerklip, in baie goeie orde agtergelaat het.
Ons vertrou dat julle alles in goeie orde daar gevind het. Daar is 'n kassie met plastiek bekers en gerei vir klein kindertjies asook plastiek houers vir oorskiet bederfbare items wat gebruik kan word in yskaste. Ons neem kennis van u voorstel, baie dankie.
Ons probeer ons leuse handhaaf: "May all who arrive as guests, leave as friends".
Werner Pauw
Pieter D - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige gasheer, uitstekende ligging en goeie sekuriteit.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Die Rotse Host House is presies soos dit geadverteer word, naamlik 'n selfsorgeenheid. Dus is dit ons gaste se verantwoordelikheid om die eenheid gedurende hul verblyf netjies te hou.
Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, maar sou kliënte versoek dat ons dit vir hulle doen, dan kan dit met bestuur reël, soos wat dit in hul bevestiging na bespreking gestel is.
Hierdie gaste het ons eenheid in absolute netheid agtergelaat, wat ons geweldig waardeer en kan ons hulle beslis aanbeveel by enige ander akkommodasie gerief waar hulle mag oorbly.
Monica F - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties geleë in die hartjie van Kleinmond.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie vir jul gunstige terugvoer. Ons waardeer altyd opregte en opbouende kritiek.
Die woonstelle is identies toegerus met ekstra lang beddens terwyl die dubbelbed in die hoofslaapkamer van 'n ekstra dik matras voorsien is. Die 4 enkelbeddens is kort en smal en op die kindermark gevestig, kontak ons gerus in die toekoms vir 'n spesiale aanbod om te vergoed daarvoor.
Die DStv is 'n betaal kanaal soos gerapporteer in ons bevestiging terwyl die flieks en Wi-Fi gratis is.
Nogmaals baie dankie vir julle netheid.
Lynette A - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Verby teleurstellend. Nie skoon nie. Dekor.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Ons verwelkom en moedig ons gaste aan om ons akkommodasie eerlik en opreg te evauleer en dus geregverdigde kritiek te lewer, sodat ons, ons aanbod kan verbeter sou daar tekortkominge wees.
Die inhoud van ons webblad is 'n ware weergawe en voorstelling van die werklikheid. Dus vind ons die stelling dat dit misleidend en 'n wanvoorstelling is, ongegrond.
Die spreekwoord "You can satisfy most of the people most of the time, but not all the people all the time" is 'n realiteit vir diegene wat akkommodasie geriewe bied. Ons het ons bes gedoen om hierdie gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak met gereelde geselsies en bystand om die braaivleisvuur. Dit spyt ons dat hulle so 'n negatiewe ervaring gehad het, waaroor ons baie jammer is en dat dit nie tydig met ons gekommunikeer is, vir onmiddelike regstelling nie.
Ons streef na ons slagspreuk "May all who arrive as guests, leave as friends."
Simone N - Apr 2017
Algehele gradering
Warm gasvryheid en pragtige plek.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Hi Simone
Baie dankie vir jou kommentaar. Ons streef na ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends."
Altyd welkom,
Werner
Dave E - Apr 2017
Algehele gradering
Perfect location with the best views in Kleinmond.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging met die mooiste uitsigte in Kleinmond.
Die eienaar het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf so lekker en gerieflik moontlik te maak. Baie dankie, Werner!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie Dave
Ons motto is van toepassing
"May all who arrive as guests, leave as friends"
Elna C - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik, aangenaam en vriendelik.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons sê altyd dat dit 'n voorreg is om so naby die see te bly.
Dalene O - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar. Ons streef na ons leuse: "May all who arrive as guests, leave as friends."
Arnold D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties - alle fasiliteite is beskikbaar - klassieke meubels met moderne afwerking. Ons het dit so geniet en selfs langer gebly!
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Dit is altyd lekker om gasheer te wees vir gaste wat ons eiendom waardeer en ook geniet.
Teresa E - Jun 2016
Algehele gradering
Dis werklik 'n baie lekker plek om te bly.
Lora T - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderful hospitality in a stunning place.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Thank you for your kind feedback. It was our pleasure to host the family.
Anelda V - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties, fantasties, fantasties... die beste ooit!
Lees meer'Die Rotse' Host House se terugvoer
Dit is altyd ons voorreg om tipiese Suid-Afrikaanse gasvryheid te deel, want dit pas by ons spreekwoord:-
"Mag almal wat arriveer as gaste, ons verlaat as vriende" - Altyd lekker om te kon sien dat ons gaste hulle vakansie geniet.
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Corne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
"Mag almal wat arriveer as gaste, ons verlaat as vriende" Baie dankie vir jul ondersteuning.
Marie-louise G - Feb 2016
Algehele gradering
5-ster-verblyf.
Lees meerDina B - Sep 2016
Algehele gradering
Ontspannend in weelde.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Ons waardeer jul positiewe opmerkings en streef na " May all who arrive as guests, leave as friends"
Elmaree V - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, tuiste weg van jou huis - skoon en netjies.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Ons geniet mense wat ook ons huisie by die see as 'n voorreg te beskou. Baie dankie vir jul opmerkings
Annelene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Stil en rustig met die pragtige see-uitsig.
Peet B - Feb 2016
Algehele gradering
Indrukwekkende golwe met spring-gety.
Ewald P - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar nie 4-ster-standaard nie.
'Die Rotse' Host House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar. Drievis is so onlangs as Februarie 2016 deur Tourist Grading Council of SA gewaardeer as 4-ster Self-sorg eenheid met inagnemende al die kriteria wat geld vir gradering. Ons waardeer u opinie wat baseer is op 1 nag se slaap. U waardeer "cleanliness" as 3 ster maar u opskrif is "Skoon en Netjies"?
Ons fokus op ons standaard soos getuig deur 95% van al ons gaste.
Ons neem kennis.
Rika D - Apr 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Niel V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustig, goed toegerus en stil verblyf.
Rainer B - Okt 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Pikkie D - Sep 2014
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, luukse verblyf, vriendelike diens.
Kristien D - Apr 2014
Algehele gradering
I have never stayed in a Self catering that was so organised!
Nicolette M - Okt 2014
Algehele gradering
Sal verseker weer besoek.
Aeysha A - Mei 2014
Algehele gradering
We had a lovely time
Mathildi H - Apr 2014
Algehele gradering
'n Regte tuishuis-ervaring.
Gillian C - Sep 2013
Algehele gradering
Most enjoyable experience, what a great holiday!
Nyameko M - Aug 2013
Algehele gradering
Perfect in all respects!
Lees meerVictor K - Mei 2013
Algehele gradering
Alles wat ons gehoop het
Philip N - Des 2013
Algehele gradering
Baie goed toegerus!
Adiela A - Des 2012
Algehele gradering
Die Rotse is an absolutely great holiday destination!
Ronelda J - Okt 2012
Algehele gradering
Our stay at 'Die Rotse' Host House was absolutely sublime!
Rene C - Okt 2012
Algehele gradering
Great
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 18, Hoofingang No. 7, 1ste Laan, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang