Steynskraal Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Neil M - Jul 2024
Algehele gradering
Very neat and comfortable historical farm cottage.
Noel W - Jul 2024
Algehele gradering
Cosy, quaint, rural, peaceful, homely, bucket list.
Lees meerPierre D - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut 5+ Karoo verblyf, 100% aanbeveling.
Madelene K - Jun 2024
Algehele gradering
Opregte gasvryheid in luukse gemak.
Ruan V - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, baie mooi, alles wat jy nodig het en meer, ons het baie lekker oornag.
Anelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Norman V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal graag weer wil terugkom vir 'n langer tydperk.
Corli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste oase in die Karoo.
Anita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Luukse beddegoed, besonderse kothuis met vuurherd, vars gebakte broodjie.
Nicholas H - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier.
Morne C - Jan 2024
Algehele gradering
Kan beslis Steynskraal Gasteplaas aanbeveel!
Carina L - Des 2023
Algehele gradering
Rustige stukkie hemel op aarde.
Rocco D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en sien ons vir seker weer.
Marnus V - Des 2023
Algehele gradering
Rustigheid en privaatheid vir elke eenheid, vriendelike bestuur, winkel vir die.
Morkel B - Des 2023
Algehele gradering
Die beste in die Karoo!
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Steynskraal Gasteplaas is 'n luukse plesier in die Karoo, met persoonlike aandag.
Chantelle T - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, eet en het die rustigheid op die plaas baie geniet!
Comien D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerMichelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflik, lieflik, lieflik!
Ilouise B - Sep 2023
Algehele gradering
Saligheid tesame met rustigheid.
Edwin B - Sep 2023
Algehele gradering
Gesellig en rustig.
Eloise R - Jul 2023
Algehele gradering
My droom vakansiehuis.
Martelle E - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Elminda V - Jun 2023
Algehele gradering
Die perfekte Karoowegbreek op pad na die Wes-Kaap.
Willem D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en uitstekende ligging buite Beaufort-Wes.
Bee M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Ruan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie gehalte en diens.
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Was soos 'n oasis langs die pad!
Steynskraal Gasteplaas se terugvoer
Ons is vreeslik bly dat julle dit hier by ons geniet het en sien baie uit daarna dat julle weer kom kuier.
Anne C - Feb 2023
Algehele gradering
Everything was excellent!
Janine C - Jan 2023
Algehele gradering
So peaceful & typical of the Karoo.
Christa V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig en uitstekende diens.
Chantelle K - Des 2023
Algehele gradering
Egte plaas belewenis.
Ronel C - Jul 2023
Algehele gradering
Love die plek!
Adrie D - Des 2022
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
Jaco V - Nov 2022
Algehele gradering
Beste nog.
Desmond V - Nov 2022
Algehele gradering
A gem of a place with super friendly owners.
Leonie B - Okt 2022
Algehele gradering
Great, relaxed stay.
Jacques D - Jun 2022
Algehele gradering
Kom rus uit op 'n pragtige Karoo plaas.
Andre P - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis die beste vakansieplek is SA.
Jenny V - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige oornagakkommodasie.
Elene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, ongelooflike plaaslewe-ervaring.
Dirk K - Des 2021
Algehele gradering
Beslis 'n hoogtepunt van ons vakansie.
Suret C - Des 2021
Algehele gradering
Beste plaaskuier.
Dewald V - Des 2021
Algehele gradering
Die rustigheid self, netjies en goed toegerus.
Lynette R - Des 2021
Algehele gradering
Padkos vir jou siel.
Lees meerGideon S - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Yolandi W - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige Karoo-atmosfeer.
Lizanne B - Apr 2021
Algehele gradering
'n Opregte oudtydse plaaskuier.
Henrita A - Apr 2021
Algehele gradering
'n Absoluut wonderlike verblyfplekkie.
Altia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Trek aan die geskiedenis hartsnare!
Len S - Jan 2021
Algehele gradering
Sublime peace and tranquillity.
Lees meerMarco R - Des 2021
Algehele gradering
Werlike pragstukkie aarde waar jou siel kan rus vind.
Nicola F - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en gasvry.
Ansie K - Jul 2021
Algehele gradering
Karoo-verblyf by Die Skooltjie wat my verbeelding aangryp.
Lees meerDeon B - Mei 2021
Algehele gradering
Die karoo rustigheid!
Teresa P - Des 2020
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Gavin M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect Karoo farm experience.
Stewart F - Des 2020
Algehele gradering
Karoo-vryheid
Duncan B - Nov 2020
Algehele gradering
As jou hart op die plaas is, dan is hierdie die plek vir jou.
Melissa M - Nov 2020
Algehele gradering
Lekkerste, mooiste, skoonste plekkie van die hele vakansie.
Mechiel D - Sep 2020
Algehele gradering
Hartlik ontvang deur die eienaars en heerlik oorgebly in 'n pragtige en gerieflike Karoo-brakdak.
Lees meerAdele M - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was beslis 'n onvergeetlike dag se verblyf. Sal graag 'n paar dae daar wil ontspan.
Isabelle E - Aug 2020
Algehele gradering
Salig, baie netjies en mooi. Hulle het ons dadelik tuis laat voel.
Belinda L - Jan 2020
Algehele gradering
Oase in die dorre Karoo.
Hugo L - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was kos vir die siel gewees.
Herholdt J - Okt 2020
Algehele gradering
Karoo plaas ervaring soos min.
Marie M - Des 2019
Algehele gradering
Karoogasvryheid en plaasatmosfeer.
Jaco R - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense! Pragtige plek! Sal nie weer verby ry nie!
Wimpie L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige plekkie in die Karoo.
Tersia V - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Ilani J - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi plaashuisie.
Juanita K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese tyd by ongelooflike dierbare mense.
Juanita K - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese en rustige verblyf vir enige gesin wat wil wegkom van die gejaag van die lewe.
Nicoleen R - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede in die Karoo, met die mooiste sonsopkoms.
Lees meerMarius M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie oulik.
Botha T - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige en netjiese kothuis met Dover-stofie.
Vanessa H - Aug 2019
Algehele gradering
We loved it!
Hester V - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik besonders.
Marietha S - Jul 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n paartjie, gerieflik naby die N1 op 'n werkende plaas vol gasvryheid.
Suzanne D - Jun 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Lees meerElize D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Marguerite M - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Lees meerChristel V - Jul 2019
Algehele gradering
Pure plaasplesier!
Adri E - Jun 2019
Algehele gradering
Doodstil, baie gemaklike bed, baie stylvol toegerus.
Cornelia S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en pragtige plekkie.
Izak K - Apr 2019
Algehele gradering
Salig in die Karoo!
Lees meerAndre J - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lees meerFrancois M - Mrt 2019
Algehele gradering
Die perfekte oornag stop in die Karoo.
Edna A - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Lees meerKobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties gewees, die stilte was oorverdowend, net wat ons verlang het.
Lees meerElla D - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike plaaservaring!
Johannes P - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker Karoo-ervaring.
Shana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike positiewe ervaring.
Gustav B - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek na 'n saligheid onbeskryflik met vriendelike gashere.
Lees meerNicola F - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike plaas-ervaring.
Hennie G - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding!
Lees meerBabs K - Des 2018
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel - uiters keurig met wonderlike gasvryheid.
Zak L - Des 2018
Algehele gradering
Rustige, veilge omgewing met heerlike braaigeriewe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang