Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steynskraal Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Baie rustig en veilig met 'n sterk plaasambience. Ons het baie lekker gebly. Steynskraal sien ons binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gevoel soos plaas kuier by familie. Dit het regtig soos huis gevoel. Alles was perfek, was soos kuier op plaas by familie. Vars vrugte, beskuit, vars gebakte brood, hulle braai pakkies was awesome. Rustige stappie gevat na lang rit. Dit was vrek koud, warmkombers was 'n heerlike verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was fabulous, very friendly treatment by the staff. Stay was too short, will definitely stay for longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very neat and comfortable historical farm cottage. Steynskraal is a real oasis in the Karoo with lush grounds and neatly maintained historical farm cottages. We stayed in Die Skooltjie, which was very comfortable and has a well-equipped kitchen and braai area. The hosts provided a delicious soup and braai pack for our dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Cosy, quaint, rural, peaceful, homely, bucket list. I requested a TV to watch rugby, that was arranged. Additional braai packs, soup, and homemade bread were also purchased (the bread was delicious). The atmosphere was fabulous! We could also buy very decent wine from their small shop. I would request that a wood-fired tub heater be added to the small plunge pool; that would really round off the place! Can't wait for another trip to spend a few nights there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut 5+ Karoo verblyf, 100% aanbeveling. Die mees perfekte en ideale Karoo ervaring! Die beste ontvangs deur die eienaar self. Die verblyf is uit die boonste rakke met die pragtigste meublement, Africana en gerieflikste beddens, die kwaliteit badkamer en kombuistoerusting!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Opregte gasvryheid in luukse gemak. Karoo plaas kekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtig. Kon lekker rus vir en goed geleë tussen Jhb en Cpt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag
5.0
Apr 2024

Gemaklik, baie mooi, alles wat jy nodig het en meer, ons het baie lekker oornag. Lieflik lieflik en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut die moeite werd! Pragtige oase met 'n heerlike bederf van 'n vars gebakte broodjie en botter. Die gasvrou het aan alles gedink en nog meer. Heerlike plaasatmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54fa691805c425e86589febb1b5ce16b4785075deb9db74cec0581a04e4ed9de7f5f8e63ce9405d9d46acb5c8487579af96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 N1 Steynskraal Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.486699126615 22.400835474393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang