Steynskraal Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Steynskraal Gasteplaas is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardighede, rotskuns, dinosourus-fossiele en argitektoniese style. Die verblyf is ook heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk wat beteken gaste kan terugsit en ontspan, sonder enige kragonderbrekings.
Die Skooltjie is 'n bekoorlike eenslaapkamerkothuis en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n dagbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en basiese kookgerei toegerus. Op die stoep is daar 'n braai-area met 'n lieflike uitsig oor die plaas. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die Stal is 'n tweeslaapkamerkothuis wat slaapplek aan 4 gaste bied. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n Dover-stoof, yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en basiese kookgerei toegerus. Die stoep het 'n braai-area en 'n pragtige uitsig oor die plaas. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan die Karoo Nasionale Park besoek. Daar is verskeie inheemse bok- en voëlspesies en dis 'n veilige hawe vir die hoogsbedreigde swartrenoster en oewerkonyn. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en historiese toere in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Steynskraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Plaas Steynskraal, 23 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang