Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marilet S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Tuiste weg van lawaai. Oeg, hierdie plekkie het alles oortref. Stil, pragtig, so lekker ingerig. Sal beslis weer by oom Hennie kom tuisbly. Dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike oornagplek. Mooi en rustig. Groot stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Die Skuur, die tuiste weg van jou tuiste! Dit was so lekker om na 'n 5 ure rit by Die Skuur aan te kom en te sien hoe netjies, skoon en mooi alles is. Hennie het seker gemaak die plek is toegerus met alles wat ons nodig gehad het, sonder om te vra. Die ligging is great want dis naby aan die Lifestyle Centre, die Garden Centre, die krokodilplaas ens. Indien ons weer in Tzaneen is, is Die Skuur die plek waar ons wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable and serene. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Thanks Thomas for your positive feedback. You are always welcome at Die Skuur.

Madeleine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld, skoon. Skoon met alles wat mens benodig. Sal definitief weer daar bly as ons Tzaneen toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer hier te kom bly.

Anre S
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie mooi en gerieflik! Alles word voorsien. Baie dankie. Die eenheid is pragtig en gerieflik. Die eenheid bevat alles en meer wat mens sou benodig. Al wat kort is 'n televisie of radio. Dit kan bietjie te stil raak. Eenheid het WiFi beskikbaar, koffie, suiker, melk, beskuit, haardroër, strykyster en nog vele meer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Ek is in die proses om 'n Android TV te installeer. Hopenlik as jy weer eendag by my kom kuier sal jy jouself lekker kan vermaak met 'n verskeidenheid programme. Dankie vir jou positiewe terugvoer.

Louisa M
1 nag
5.0
Jul 2024

Comfortable and convenient. Lovely spacious accommodation, well appointed. Thoughtful little comforts made it a pleasurable stay. Ideal for overnight but it would be equally suitable for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons probeer regtig om die Skuur net so klein bietjie anders te maak. Groete

Herman K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Soos mense sal sê, bietjie "rustic". Was netjies en skoon. Baie lekker rustig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Comfortable and cosy. Comfortable and clean, very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.828664875863 30.155646312845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang