Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die sleutel is by ontvangs beskikbaar.
Inklok moet gedurende kantoorure tussen 08:00 en 16:30, Maandag tot Vrydag, plaasvind.
Indien gaste buite hierdie ure wil inklok, kan spesiale reëlings getref word om die sleutel beskikbaar te stel.
Die eenheid is agter Aida/van Vuuren Prokureurs op dieselfde perseel geleë. Toegang is via 'n smal paadjie wat reg tussen die Aida- en Compendium Accountants-tekens geleë is.
Daar is 'n groot Die Skuur-bord langs die paadjie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38A Boundary, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang