Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Die Skuur
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Thomas M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Comfortable and serene.

See stars.

Die Skuur se terugvoer

Thanks Thomas for your positive feedback. You are always welcome at Die Skuur.

Die Skuur
Madeleine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Waarde vir geld, skoon.

Skoon met alles wat mens benodig. Sal definitief weer daar bly as ons Tzaneen toe gaan.

Die Skuur se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer hier te kom bly.

Die Skuur
Anre S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre S

Baie mooi en gerieflik! Alles word voorsien.

Baie dankie. Die eenheid is pragtig en gerieflik. Die eenheid bevat alles en meer wat mens sou benodig. Al wat kort is 'n televisie of radio. Dit kan bietjie te stil raak. Eenheid het WiFi beskikbaar, koffie, suiker, melk, beskuit, haardroër, strykyster en nog vele meer. Baie dankie.

Die Skuur se terugvoer

Ek is in die proses om 'n Android TV te installeer. Hopenlik as jy weer eendag by my kom kuier sal jy jouself lekker kan vermaak met 'n verskeidenheid programme. Dankie vir jou positiewe terugvoer.

Die Skuur
Louisa M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M

Comfortable and convenient.

Lovely spacious accommodation, well appointed. Thoughtful little comforts made it a pleasurable stay. Ideal for overnight but it would be equally suitable for a longer stay.

Die Skuur se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons probeer regtig om die Skuur net so klein bietjie anders te maak. Groete

Die Skuur
Alicia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Comfortable and cosy.

Comfortable and clean, very cosy.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -23.828664875863 30.155646312845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang