Die Skuur
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Skuur is in Tzaneen, Limpopo geleë. Dié woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en beskik oor 'n enkelbed in die oopplan-leefarea/sitarea. 'n Matras is beskikbaar vir 'n addisionele persoon indien vooraf gereël. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die eenheid is ruim, baie privaat en in 'n stil area geleë.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Daar is 'n slim-TV met Netflix en Prime Video. Die eenheid het ook 'n watertenk wat water via swaartekrag voorsien in geval van 'n onderbreking in munisipale dienste.
Hierdie woonstel is sentraal geleë in die dorp en besonder naby aan al die hoër- en laerskole in die omgewing. Die eenheid is ook baie naby die MediClinic-hospitaal, wat dit gerieflik maak vir diegene wat naby wil bly om hul geliefdes in die hospitaal te ondersteun.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Die Skuur het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang