Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Skuur is in Tzaneen, Limpopo geleë. Dié woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die oopplan-leefarea en -sitarea het 'n enkelbed en daar is ook 'n matras vir 'n addisionele persoon op versoek beskikbaar. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus is. Die eenheid is ruim, baie privaat en in 'n stil area geleë.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. 'n Slim-TV met Netflix en Prime Video is ook beskikbaar. Die eenheid het ook 'n watertenk wat water deur swaartekrag voorsien sou daar 'n onderbreking in munisipale dienste wees.

Hierdie woonstel is sentraal in die dorp geleë en naby al die hoër- en laerskole in die omgewing. Dit is ook baie naby die MediClinic-hospitaal wat dit gerieflik maak vir diegene maak wat naby 'n hospitaal moet bly.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Madeleine M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornagplek. Mooi en rustig. Groot stoep.
Nov 2024
Chantelle N
Gesin met klein kinders
5.0
Die Skuur, die tuiste weg van jou tuiste! Dit was so lekker om na 'n 5 ure rit by Die Skuur aan te kom en te sien hoe netjies, skoon en mooi alles is....
Sien meer
Nov 2024
Thomas M
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and serene. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Madeleine D
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, skoon. Skoon met alles wat mens benodig. Sal definitief weer daar bly as ons Tzaneen toe gaan.
Aug 2024
Anre S
5.0
Baie mooi en gerieflik! Alles word voorsien. Baie dankie. Die eenheid is pragtig en gerieflik. Die eenheid bevat alles en meer wat mens sou benodig. A...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Die Skuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.828664875863 30.155646312845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang