Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Skuur is in Tzaneen, Limpopo geleë. Dié woonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die oopplan-leefarea en -sitarea het 'n driekwartbed. Daar is ook 'n matras vir 'n addisionele kind indien vooraf gereël. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus is. Die eenheid is ruim, baie privaat en in 'n stil area geleë.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en braaigeriewe. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n watertenk wat water deur swaartekrag voorsien sou daar 'n onderbreking in munisipale dienste wees.

Hierdie woonstel is sentraal in die dorp geleë en naby al die hoër- en laerskole in die omgewing. Dit is ook baie naby die MediClinic-hospitaal wat dit gerieflik vir diegene maak wat naby 'n hospitaal moet bly.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Die Skuur
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Die Skuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -23.828664875863 30.155646312845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang