Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sout en Peper Selfsorg

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n baie aangename en rustige area. Die verblyf was baie goed en ek sal enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfekte plek vir 'n vinnige oorslaap. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en aangenaam. Dit sal help as daar 'n waaier is om te help met warm somer dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Great service, clean house, and secure area. My stay was really great, very friendly and fast service. The apartment was clean and well-organised, and the owner was quick to help with any issues we had. The location is also very central to many places, and the area is quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekende en netjiese verblyfplek. Baie gerieflike huis in 'n stil en veilige komplex. Dit is pragtig skoon en netjies met alles wat mens benodig vir selfsorg. Goeie kommunikasie met die gasheer. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jellimanstraat 32, Eenheid 22, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefab28eab95f7d346f413e57659564f0e21fc75afbd80c15c6552b819f2e654af8decd1d5b06835336d6a7d59063be3207b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 32 Jelliman Street, Unit 22 Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.089334203773 27.814764701852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang