Die Sout en Peper Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Elke kamer is slegs geskik vir 2 gaste.
- Indien daar vir 2 mense of minder bespreek word, sal daar slegs 1 kamer beskikbaar wees.
- Geen ekstra gaste of kinders sal toegelaat word indien dit nie vooraf gereël is nie.
- Kinders word toegelaat mits dit vooraf gereël word en dit beloop teen 'n ekstra koste.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Rook binne die eenheid is verbode, maar gaste kan in die tuin rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jellimanstraat 32, Eenheid 22, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng