Die Stal
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lisbe Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, gaste is vriendelik en veilig.
Johanda B - Aug 2024
Algehele gradering
Asemrowend!
Claire D - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect hide away.
Delmarie Z - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi ligging reg op die rivier.
Dudley T - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam rustig en pret.
Die Stal se terugvoer
Hallo Dudley, wat n voorreg om julle te kon ontvang .
Julle is altyd welkom by ons
Dot S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Die Stal se terugvoer
Hallo Dot. Julle was wonderlike gaste en is altyd baie welkom by ons.
Adelle Sonja J - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leon F - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Die Stal se terugvoer
Leon, dankie, julle is altyd welkom!
Deon C - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Anthony P - Jan 2020
Algehele gradering
Quite, peaceful, natural beauty.
Die Stal se terugvoer
Thank you Anthony!
Schalk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig daar, lekker uigerus in 'n stil omgewing.
Die Stal se terugvoer
Baie dankie Schalk, ons verwelkom julle graag weer.
Karl E - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing location and friendly service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike ligging en vriendelike diens.
Ons het 'n baie lekker tyd by Die Stal gehad, vanaf die vriendelike ontvangs op die Vrydag tot ons vertrek die Sondag. Die ligging is mooi, reg op die rivier en ver weg van die verkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brigitte W - Jan 2019
Algehele gradering
The Stal was nice and clean and we felt very welcome and at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die Stal was lekker en skoon en ons het baie welkom en tuis gevoel.
Die uitsig en rustigheid was verfrissend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Stal se terugvoer
Thank you Bridgette, you are always welcome at Die Stal!
Annalie P - Des 2018
Algehele gradering
Ons het rustige verblyf reg langs die Breede-rivier gehad, gebraai en in die rivier geroei.
Die Stal se terugvoer
Hallo Annalie
Dankie vir die terugvoering. Jammer dat ek jul nie kon ontmoet nie, ons was besig om die huis In Struisbaai te ontruim.
Ongelukkig is die visvang oorkant die rivier 'n nuwe ding wat die afgelope 10 dae kop uitsteek, lyk my dit is skoolkinders wat verveeld is. Die riete het die rivier so toegegroei, en ons was eintlik bederf met die privaatheid wat dit gebied het. Die voëls het natuurlik baljaar daar in die riete, en dit bly nogsteeds vir my mooi om na hulle te kyk en luister. Daar is natuurlik niks en niemand wat hul pla nie.
Ons hoop van harte dat die 2 vissermanne gou belangstelling sal verloor en lui sal raak, en nie verder die riete probeer oopmaak nie. Gelukkig begin die skool vroeg in Januarie, dan sal hulle weer besig wees.
Jy is reg, Die Stal se stoepie kuier lekker, privaat, en dit voel of mens vêr weg is.
Indien julle mooi foto's geneem, stuur dit asseblief aan.
Geseëende Kerstyd vir julle en veilige reis terug huis toe.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang