Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls

Geen geraas na 22h00 nie.

Enige dagbesoekers by en addisionele fooi per persoon per dag.
Enige bykomende gaste wat oorslaap teen 'n addisionele fooi per persoon per nag.

Daar is 'n skoonmaakfooi wat direk aan die eienaar betaalbaar is.

Water- en kragtoevoer op die plaas is nie 'n waarborg nie. Indien iets verkeerd loop, stel asseblief die gasheer in kennis sodat hulle dit dadelik kan oplos.

Gaste word op versoek van drinkwater voorsien aangesien die watertoevoer op die plaas kanaalwater is.

Bring asseblief insekweerder gedurende die somer, want daar is heelwat insekte langs die rivier.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b3d542cdcca9965bc42007411b9290ba404231841536ff37f26dd65d6cdb1558ee718b688f52ab7d81590fa72a0b361abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956508633409 20.143236417982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang