Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Die Stal
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johanda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanda B

Asemrowend!

Die stil rustigheid van die natuur is salig vir die siel. As jy nodig het om weg te kom van die stads gedruis, is dit definitief die plek vir jou!

Claire D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire D

Perfect hide away.

Cozy space and everything available for what we needed.

Delmarie Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie Z

Baie mooi ligging reg op die rivier.

Baie rustige verblyf gewees met baie vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel om daar te bly.

Dudley T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley T

Aangenaam rustig en pret.

Met ons aankoms was ons baie goed verwelkom. Die plek is uitstekend en die eienaars, Lesbie en Niel, het ons baie tuis laat voel. Die kamers is goed ingerig, sou graag 'n TV daar in wou hê, maar baie lekker.

Die Stal se terugvoer

Hallo Dudley, wat n voorreg om julle te kon ontvang .
Julle is altyd welkom by ons

Die Stal
Dot S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Rustig.

Ons het omtrent lekker gebly. Plek was pragtig en netjies het als gehad wat jy benodig het. Hier kon mens afskakel. Lisbe was altyd behulpsaam gewees as ons iets gevra het. Sy was baie gasvry gewees. Sal dit definitief aanbeveel. En sal weer daar gaan bly.

Die Stal se terugvoer

Hallo Dot. Julle was wonderlike gaste en is altyd baie welkom by ons.

Die Stal
Adelle Sonja J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle Sonja J

Waarde vir geld.

Paradys op sy eie. Pragtige omgewing. Baie goeie gasvrou!

Leon F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Ons het dit baie geniet!

Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Die Stal se terugvoer

Leon, dankie, julle is altyd welkom!

Die Stal
Deon C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon C

Uitstekend.

Baie rustig en privaat, Dankie!

Anthony P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony P

Quite, peaceful, natural beauty.

Enjoyed the the break from city life to experience the quite life of a real working farm. Friendly and helpful staff. We enjoyed their company.

Die Stal se terugvoer

Thank you Anthony!

Die Stal
Schalk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie rustig daar, lekker uigerus in 'n stil omgewing.

Goeie ligging, naby die dorp en omliggende besienswaardighede.

Die Stal se terugvoer

Baie dankie Schalk, ons verwelkom julle graag weer.

Die Stal
Karl E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl E

Amazing location and friendly service.

We had a great time at Die Stal, from the friendly reception on Friday through to Sunday. The setting is beautiful, right on the river and far away from traffic.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike ligging en vriendelike diens.

Ons het 'n baie lekker tyd by Die Stal gehad, vanaf die vriendelike ontvangs op die Vrydag tot ons vertrek die Sondag. Die ligging is mooi, reg op die rivier en ver weg van die verkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brigitte W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte W

The Stal was nice and clean and we felt very welcome and at home.

The view and peace were refreshing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die Stal was lekker en skoon en ons het baie welkom en tuis gevoel.

Die uitsig en rustigheid was verfrissend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Die Stal se terugvoer

Thank you Bridgette, you are always welcome at Die Stal!

Die Stal
Annalie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie P

Ons het rustige verblyf reg langs die Breede-rivier gehad, gebraai en in die rivier geroei.

Die Stal kyk uit op omliggende plase. Die natuur is baie mooi. Die stoep kuier baie lekker. Dit is baie rustig. 'n Mens moet ook aanvaar dat mense oorkant die oewer kan visvang in die aand en 'n vuur daar maak.

Die Stal se terugvoer

Hallo Annalie

Dankie vir die terugvoering. Jammer dat ek jul nie kon ontmoet nie, ons was besig om die huis In Struisbaai te ontruim.

Ongelukkig is die visvang oorkant die rivier 'n nuwe ding wat die afgelope 10 dae kop uitsteek, lyk my dit is skoolkinders wat verveeld is. Die riete het die rivier so toegegroei, en ons was eintlik bederf met die privaatheid wat dit gebied het. Die voëls het natuurlik baljaar daar in die riete, en dit bly nogsteeds vir my mooi om na hulle te kyk en luister. Daar is natuurlik niks en niemand wat hul pla nie.
Ons hoop van harte dat die 2 vissermanne gou belangstelling sal verloor en lui sal raak, en nie verder die riete probeer oopmaak nie. Gelukkig begin die skool vroeg in Januarie, dan sal hulle weer besig wees.
Jy is reg, Die Stal se stoepie kuier lekker, privaat, en dit voel of mens vêr weg is.
Indien julle mooi foto's geneem, stuur dit asseblief aan.

Geseëende Kerstyd vir julle en veilige reis terug huis toe.

Die Stal
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b3d542cdcca9965bc42007411b9290ba404231841536ff37f26dd65d6cdb1558ee718b688f52ab7d81590fa72a0b361abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956508633409 20.143236417982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang