Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowend! Die stil rustigheid van die natuur is salig vir die siel. As jy nodig het om weg te kom van die stads gedruis, is dit definitief die plek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect hide away. Cozy space and everything available for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie mooi ligging reg op die rivier. Baie rustige verblyf gewees met baie vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Aangenaam rustig en pret. Met ons aankoms was ons baie goed verwelkom. Die plek is uitstekend en die eienaars, Lesbie en Niel, het ons baie tuis laat voel. Die kamers is goed ingerig, sou graag 'n TV daar in wou hê, maar baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Die Stal
Hallo Dudley, wat n voorreg om julle te kon ontvang . Julle is altyd welkom by ons

Dot S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig. Ons het omtrent lekker gebly. Plek was pragtig en netjies het als gehad wat jy benodig het. Hier kon mens afskakel. Lisbe was altyd behulpsaam gewees as ons iets gevra het. Sy was baie gasvry gewees. Sal dit definitief aanbeveel. En sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Die Stal
Hallo Dot. Julle was wonderlike gaste en is altyd baie welkom by ons.

Adelle Sonja J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Waarde vir geld. Paradys op sy eie. Pragtige omgewing. Baie goeie gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Ons het dit baie geniet! Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Die Stal
Leon, dankie, julle is altyd welkom!

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Uitstekend. Baie rustig en privaat, Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Quite, peaceful, natural beauty. Enjoyed the the break from city life to experience the quite life of a real working farm. Friendly and helpful staff. We enjoyed their company.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lisbe
Die Stal
Thank you Anthony!

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie rustig daar, lekker uigerus in 'n stil omgewing. Goeie ligging, naby die dorp en omliggende besienswaardighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisbe
Die Stal
Baie dankie Schalk, ons verwelkom julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b3d542cdcca9965bc42007411b9290ba404231841536ff37f26dd65d6cdb1558ee718b688f52ab7d81590fa72a0b361abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956508633409 20.143236417982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang