Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stal

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Stal is 'n gesellige tweeslaapkamereenheid wat met perde omring word en 'n uitsig oor die Breëriviervallei het. Die kothuis het 'n 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en oondjie toegerus.

Die leefarea het nog 2 enkelbeddens en lei na 'n beskutte dek met pragitge uitsigte. Die dek lei weer na 'n lowerryke rivieroewer met 'n braai-area onder die bome. Saans word hierdie area belig.

Gaste kan vir ongeveer 200 m langs die oewer wandel, of binne die rivier swem, visvang, kanovaar en voëlkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johanda B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Die stil rustigheid van die natuur is salig vir die siel. As jy nodig het om weg te kom van die stads gedruis, is dit definitief die plek ...
Sien meer
Aug 2024
Claire D
Gesin met tieners
5.0
Perfect hide away. Cozy space and everything available for what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Delmarie Z
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi ligging reg op die rivier. Baie rustige verblyf gewees met baie vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel om daar te bly.
Nov 2023
Dudley T
Saam met vriende
5.0
Aangenaam rustig en pret. Met ons aankoms was ons baie goed verwelkom. Die plek is uitstekend en die eienaars, Lesbie en Niel, het ons baie tuis laat ...
Sien meer
Sep 2023
Dot S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het omtrent lekker gebly. Plek was pragtig en netjies het als gehad wat jy benodig het. Hier kon mens afskakel. Lisbe was altyd behulpsaam...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b3d542cdcca9965bc42007411b9290ba404231841536ff37f26dd65d6cdb1558ee718b688f52ab7d81590fa72a0b361abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956508633409 20.143236417982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang