Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Storie Kamer

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Storie Kamer is 'n selfsorg-eenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland, Noord-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Alle breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe, wat filterkoffie, tee, rooibostee, melk en suiker insluit, word voorsien. Die eenheid het ook 'n blaserverwarmer en waaier.

Ander geriewe sluit 'n sitkamer, eetkamer, boeke en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gaan stap en ontspan op die stoep wat uitkyk oor Kardou, die ikoniese heuwel oos van Kamieskroon.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Trudie T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspannend. Die Storiekamer is regtig 'n baie oulike plekkie. Ons het heerlik gebly en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Malind...
Sien meer
Sep 2024
Martienet U
Saam met lewensmaat
5.0
Die Storiekamer was 'n verfrissende verrassing na die dag se stofpaaie. Die Storiekamer is baie keurig ingerig en baie netjies en skoon. Die eienaar h...
Sien meer
Sep 2024
Anje D
Saam met vriende
5.0
Rustig, kon net ontspan. Baie lekker gebly in rustige omgewing. Baie mooi omgewing.
Sep 2024
Aletta S
Saam met vriende
5.0
Pragtige binne, skoon en netjies. Wonderlike gasvrou. Heerlik gebly. Gasvryheid puik. Netjies en skoon.
Aug 2024
Ignis M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker, rustig en stil.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Malinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Storie Kamer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae2397bc5b5685e48b1149b027566a79f66508a0a5bf40082eb9a6a4f85c31644f306eb061f4e1f9be7033000215e851b5d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 80 Church Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212671038214 17.933195667234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang