Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Storie Kamer

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Martienet U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die Storiekamer was 'n verfrissende verrassing na die dag se stofpaaie. Die Storiekamer is baie keurig ingerig en baie netjies en skoon. Die eienaar het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anje D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, kon net ontspan. Baie lekker gebly in rustige omgewing. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige binne, skoon en netjies. Wonderlike gasvrou. Heerlik gebly. Gasvryheid puik. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig en alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Storiekamer het storieboeke om te lees. Pragtige en netjiese toegeruste plekkie. Ideale oornagplek. Dadelik tuis gevoel toe 'n pragtige groot kat ons verwelkom het. Wat het 'n mens meer nodig? Storieboeke, katte en honde wat hulle sterte swaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2024

Blommetyd is die beste. Die blomme was pragtig. Eenheid is ruim.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Malinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81de1bdade0a06c8ad9a522bdd94ad306affa0476e6e96dc288fb536be9b3e6c9ce4e7e3c1267936feda503b4da679153020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 80 Church Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212671038214 17.933195667234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang