Die Storiekamer
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Storie Kamer is 'n knus selfsorgeenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie aan die voet van die beeldskone Kamiesberg in Namakwaland, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, of om te verpoos op 'n lang rit in die rigting.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe, wat filterkoffie, tee, rooibostee, melk en suiker insluit, word voorsien.
Daar is ook 'n blaasverwarmer, waaier en haardroër.
Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetkamer, boeke en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gaan stap en op die stoep met 'n uitsig oor Kardou, die ikoniese heuwel oos van Kamieskroon, ontspan.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Storiekamer het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Kamieskroon Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang