Die Storie Kamer
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
-
Vanaf
R900R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Storie Kamer is 'n selfsorgeenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe, wat filterkoffie, tee, rooibostee, melk en suiker insluit, word voorsien.
Ander geriewe sluit 'n sitarea, eetkamer, boeke en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die tuin geniet, gaan stap en op die stoep met 'n uitsig oor Kardou, die ikoniese heuwel oos van Kamieskroon, ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Storie Kamer het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kamieskroon Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang