Die Storiekamer
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Storiekamer is 'n selfsorg-eenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland, Noord-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Alle breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe, wat filterkoffie, tee, rooibostee, melk en suiker insluit, word voorsien. Die eenheid het ook 'n blaserverwarmer, waaier en haardroër.
Ander geriewe sluit 'n sitkamer, eetkamer, boeke en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gaan stap en ontspan op die stoep wat uitkyk oor Kardou, die ikoniese heuwel oos van Kamieskroon.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Storiekamer het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 80, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap