Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strandhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 94 resensies vir Die Strandhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Casper D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Heerlik, rustig en alles wat nodig is!

Heerlik, wens ek kon meer tyd spandeer.

Bianca D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Great value for money.

Stunning accommodation with a great view.

Nellie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Skoon, vriendelik, goeie uitsig.

Alles was netjies en op hul plek. Die eenheid was smaakvol gemeubileerd en alles wat 'n mens benodig was byderhand. Die strand is loopafstand vanaf die eenheid en ons kon maklik by die strand kom. Alles was loopafstand van waar ons gewoon het.

Adele N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele N

Neat, tidy and welcoming.

I was so impressed by how cosy it was - I felt at home immediately. Would definitely stay here again, I had a lovely time!

Zethna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zethna D

Dis vir my die beste huis en dorp by die see.

Ek het al drie keer daar gebly.

Die Strandhuis se terugvoer

Dankie Zethna! Ek waardeer altyd jul kuiers. Geseende Kerstyd vir julle.

Die Strandhuis
Mandi L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Dankie, was wonderlik.

Dankie, ek kom vir seker weer.

Rudi K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K

Rustig, netjies - lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Albie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C

Baie mooi eenheid in 'n rustige omgewing.

Die Strandhuis het alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Baie naby die strand. Kan vir die see sit en kyk vanaf die stoep. Daar was geen geraas gedurende die dag en nag nie. Die restaurante is redelik naby die huis. So 500 m. Was vir ons heerlik om ou Mollie, ons Shitzhu hondjie, saam te neem. Ballito en Umhlanga baie naby vir dagbesoeke. Ons sal die Strandhuis sterk aanbeveel en sal beslis weer die Noordkus besoek.

Rita R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Pragtige, skoon eenheid. Alles was skoon en netjies met ons aankoms.

Jy kan strand toe stap. Alles is daar wat jy benodig. Magriet is baie behulpsaam en tegemoetkomend. Ons sal die plek baie beslis aanbeveel.

Peter G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peter G

Pleasant and comfortable.

Gates on manual but understand the reason.

Die Strandhuis se terugvoer

Thank you so much for staying at Die Strandhuis Peter.
I have fixed the gate with a larger and stronger battery.
Trust we will beat loadshedding issues soon.

Have a great day!!

Die Strandhuis
Meranda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meranda V

Pragtige plek met uitstekende diens!

Die Strandhuis is 'n droom vakansie huis. Daar is alles en nog meer wat mens kan benodig. Daar is genoeg hakke vir handdoeke en oorgenoeg eetgerei, en alles is skoon en netjies en mens kan sien iemand spandeer tyd om die huis so gerieflik as moontlik te maak. Op daaardie stoep kan jy sit en vrede vind met die pragtigste uitsig!

Ana P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P

Baie rustige, netjies woonstel.

Ons het 1 aand daar oorgeslaap. 'n Baie rustige area en woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het, mooi tuin, swem- en braai-area en see-uitsig. Loopafstand strand toe. Die eienaar Magriet was vriendelik en behulpsaam. Kan nie wag om weer daar te bly nie.

Pieter E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Road trip.

Een aand oorgeslaap. Aanwyssings baie goed. Netjies. Alle wat ons nodig gehad het. Puik.

Julia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Very nice.

It is a very beautiful place on its own. I would go again but will make sure we the only visitors in the entire place.

Dawne W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawne W

It was a breath-taking entrance into the rooms.

The attention to detail was special.

Die Strandhuis se terugvoer

Thank you so much for staying at Die Strandhuis Dawne, sorry I did not get to meet you.

Hopefully you will stay a bit longer next time.

Be safe and warm,
Margriet

Die Strandhuis
Anne-marie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie S

Great location, very clean.

Unfortunately fellow guests played load music until 3.30am. It was not dealt with by the owner.

Chanel H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H

Beautiful views. Super close to a small, quiet beach.

Die Standhuis was wonderful! I thoroughly enjoyed my stay - Margriet responds to emails promptly and I got a WhatsApp the morning of my check in with details on where to get the keys and directions to the unit. Absolutely perfect for small doggies as each unit has wooden gates on either side so your doggie can be on the patio with you without disturbing your neighbours! Rosewood has crockery and cutlery galore - can't think of anything you would be missing in a small self-catering apartment on holiday. It even has a gas stove and oven! Rosewood was perfectly spotless when we arrived and the linen and bedding is so luxurious! The beach cannot be more than 30 meters from the house so you don't even need to take a car! Cannot wait to visit again! Thank you, Margriet.

Marlene S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Wonderlike verblyf met 'n ongelooflike uitsig.

Ons het elke oomblik by die strandhuis geniet en wou nie loop nie. Die huis is ongelooflik goed toegerus en ons het so lekker op die stoep gekuier en na die see gekyk! Dit was wonderlik.

Die Strandhuis se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier Marlene - bly julle het dit geniet. Hopelik kuier julle volgende keer 'n bietjie langer.... Mooi dag vir julle!!

Die Strandhuis
Andre M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Baie beïndruk en 'n aangename ervaring.

Baie netjies, goed geleё en ten volle toegerus. Ons sal baie beslis Die Strandhuis aanbeveel en sal ook weer daar oorbly.

Die Strandhuis se terugvoer

Dankie Andre, ek is bly julle het jul tydtjie by Die Strandhuis geniet.
Ek waardeer jul bespreking.

Die Strandhuis
Stan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan V

Excellent view and convenient location.

Would have given even a better review if there were instructions available for the WiFi access. The location is better than great and, most important, pet friendly.

Wilna J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna J

Netjies, gerieflik, paar tree van die strand af.

Goeie verblyf en diens.

Amelia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Lekkerste verblyf ooit.

Ons was in die strandhuis, baie netjies. Privaat. Wonderlike see-uitsig al was die weer nie lekker nie. Ons kon oral heen stap, het die motor in die motorhuis parkeer en gestap waar ons wou wees. Die skoonmaakpersoneel (Joy) was ook baie vriendelik. Ons het ons 2 hondjies saamgeneem en dit was so lekker. Oral was mooi toegemaak. Ek kan hierdie Strandhuis vir enige iemand aanbeveel. Daar is oorgenoeg breekgoed en niks skort. Ons sal vir seker weer hierheen gaan.

Roy M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Baie skoon, gemaklike en rustige verblyf.

Die ontvangs was baie vriendelik en eenheid netjies en skoon. Pragtige uitsig oor see en gesellige restaurante loop afstand.

Leonie L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Great stay.

I had a lovely stay at Strandhuis and will recommend it to anyone who want a relaxing time right next to the beach!

Die Strandhuis se terugvoer

Thank you so much for staying at Die Strandhuis Leonie.

I truly appreciate.

Have a blessed evening.
Margriet

Die Strandhuis
Pieter D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Absoluut alles wat mens kan verwag en meer.

Baie netjies en skoon met die see op jou voorstoep. Sal beslis weer bespreek en kan dit aanbeveel. Die Greta-eenheid het aan al ons vereistes voldoen en is volgens my die beste eenheid veral as die viervoetiges saamgaan.

Die Strandhuis se terugvoer

Dankie Pieter ek is bly julle het jul 2 dae geniet. Hoop om jul volgende keer te ontmoet.
Dankie vir jou mooi boodskap.

Die Strandhuis
Elann O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elann O

Ons het elke oomblik geniet.

Sal beslils weer na die Strandhuis gaan en dit sterk aanbeveel. Skoon en netjies.

Adré O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adré O

Huis weg van die huis.

Margriet gaan uit haar pad om 'n mens tuis en welkom te laat voel. Ons het heerlik daar gebly. Die plek is uiters netjies en skoon.

Willie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

'n Aangename ervaring.

Kommunikasie met Margriet was gemoedelik en duidelik - sy dra jou belange op die hart. Die plek is baie skoon, baie netjies, smaakvol gemeubileer, topgehaltelinne. Nie 'n ding uit sy plek nie. Bespreek gerus.

Silke A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke A

Perfekte plek.

Pragtige plek, jy kan die see sien en hoor, alles skoon en netjies. loopafstand na eetplekke en die strand.

Annemarie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Fantastic location.

What a wonderful place to bring the whole family. We were warmly welcomed and felt at home. Fantastic staff. Thank you so much for making this time in my life unforgettable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging.

Dis 'n wonderlike plek om vakansie te hou met die hele gesin. Ons is vriendelik ontvang. Fantastiese personeel. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cecilia J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J

Absoluut heerlik. Wens ons kon veel langer bly.

Gaste voel besonder welkom. Magriet, die gasvrou, vriendelik en hartlik. Akkommodasie is ruim en smaakvol gemeubileer. Alles is vars en skoon. Die ligging is besonder lekker, omdat die huis so geleë is dat mens uit die besige hoofstraat is, maar steeds naby en stapafstand van alles. Pragtige uitsig oor die see. Sonnig en gerieflik met alles wat mens nodig het vir lekker ontspan. Absoluut puik.

Saritha M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha M

Fantasties. Absoluut waarde vir geld!

Puik ligging. Slaap met klank van see in jou ore. Sal beslis weer gaan.

Rina T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T

Ongelooflik lekker, netjies naby die see. Dierbare gasvrou.

Die besoek aan die Strandhuis was 'n besondere blyplek. Alles is so netjies en skoon. Gasvrou is awesome.

Hansie W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie W

Baie goed en vriendelike diens.

Uitstekende diens en kan hoogs aanbeveel.

Angela S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Fantastic cottage, wonderful location, lovely host.

Fantastic holiday, ideal location, close to beach and all amenities, cottages immaculately cleaned, safe and secure, lovely host. Can't wait to stay at this little gem again. Thanks Margriet.

Hugo Amos V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Dit was weereens 'n wonderlike ervaring.

Die plek is puik geleë, skoon en netjies en word elke dag gediens. Ons kom weer terug.

Xandrie K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandrie K

Hartlike, behulpsame en vriendelike ontvangs.

Ek beveel Die Strandhuis vir al die regte redes. Vriendelike diens, netheid, hartlike mense en baie naby die see. Die eienaar was ook behulpsaam met die reël van vervoer na die lughawe. Niks was ooit te veel moeite nie! Baie dankie dat julle die verblyf vir iemand baie spesiaal in my lewe 'n onvergeetlike ervaring gemaak het.

Graham R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham R

Great location.

Everything good, can recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great ligging.

Alles was goed, hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Verushka J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verushka J

Awesome.

Wat 'n aangename verrassing. Ongelooflik uitsig, heerlike dek om op te ontspan en net rustig na die see te kyk. Goed uitgelê, absoluut inviting. Steeds privaatheid al is daar ander gaste.

Carol M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

I had the best time of my life. I can't wait to visit Die Strandhuis again.

Very clean and spacious rooms that are fully furnished and equipped. Safe surroundings. Everything is the best.

Rentia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia S

Verskriklike oulike plekkie.

Sal verseker die plekkie aanbeveel.

Anlo D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D

Rustig en ontspanne in 'n pragtige juweel van 'n plekkie.

Pragtige plekkie met karakter. See-uitsig is pragtig en die eenheid self is super skoon en netjies. Dit is so stil en regtig net die regte plek om te rus en te ontspan. Die eenheid het letterlik alles wat mens nodig het, en die koffie, tee, suiker en melk was 'n ekstra bonus wat ons nie verwag het nie. Die dame wat ons ontvang het, is so vriendelik en professioneel, en Magriet, baie dankie dat jy ons tegemoetgekom het met die inkloktyd, ons waardeer jou vriendelikheid. Hierdie plekkie is 'n juweel, en sal ons beslis weer sien in die toekoms.

Nordika N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nordika N

Beautiful huis met see-uitsig en vriendelike staff.

Ek sal Die Strandhuis vir seker aanraai vir enige iemand. Vriendelike, goeie diens en 'n great see-uitsig. Sal enige tyd teruggaan!

Morne P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Baie gerieflik, veral omdat ons met 'n klein hond reis.

Baie gerieflik, veral omdat ons met 'n klein hond reis. Greta's die eenheid waarin ons gebly het.

Sarie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B

Uit die boeke, uitstekend.

Ons het ons verblyf baie geniet, heerlik ontspan. Die personeel het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt, alles was netjies. Ons het dadelik tuis gevoel. Beveel dit sterk aan, ons sal definitief weer soontoe gaan.

Linda P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Thoroughly enjoyed our stay.

Really a lovely venue for a family or group of friends, can accommodate every one. Very clean and well maintained.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het ons verblyf terdeë geniet.

Regtig 'n lieflike plek vir 'n gesin of 'n groep vriende, kan almal akkommodeer. Baie skoon en goed onderhou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jacus P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P

Gerieflik, ruim, skoon en netjies, alles wat mens nodig het.

Sien sterre.

Amanda M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Heerlijk genoten in Greta's studio van die Strandhuis.

A perfect place for us in Greta's studio. Bedroom with king-size bed and a spacious living room opening onto a large deck looking out on the sea. Thoroughly enjoyed it. Despite an unfortunate encounter with the gate on our departure.

Jan B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Gerieflik en moeitevry.

Ek het 'n oornagplek naby die lughawe gesoek en Die Strandhuis was perfek. Vinnige bespreking en betaling via die webtuiste en 'n paar SMS'e tussen my en Margriet en alles was gereël. Ek het die sleutel op 'n veilige plek gekry en dit weer daar gelaat, so geen admin of papierwerk met aankoms of vertrek. Die kamer (Rosewood) is lekker ruim, met 'n groot bed, kombuishoekie en sithoekie.

Delene K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delene K

Lekker gemaklike verblyf naby aan alles!

Baie dankie vir 'n lekker gemaklike blyplek en vriendelike diens en ontvangs.

Frik E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frik E

Aaklige ondervinding,

Die Strandhuis bespreek omdat dit naby King Shaka Lughawe is. 24 uur tussen vlugte en lughawens, uitgeput! Soveel lawaai, tafel en bankies reg onder Eenheid 6 waar ons in was. Mense het daar gesit en kuier en nie omgegee hoeveel geraas hulle maak nie. Geen ander gaste in ag geneem nie. Regtig die laaste ding wat ons nodig gehad het of kon verdra! As ek die eienaar raad kan gee, verwyder die tafel en bankies onder eenheid se venster.

Die Strandhuis se terugvoer

Liewe Mev Engelbrecht,

Baie dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Dit is werklik jammer dat jul 'n slegte ondervinding gehad het. Dit sou welkomend gewees het as jul my dieselfde aand laat weet het sodat ek die gaste kan kom sien het.
Geen verskoning vir die geraas nie, maar dit was ouers wat hul 2 kindertjies vir die eerste keer in jare weer gesien het. Dus glo ek daar was groot vreugde en opgewondenheid wat geheers het.

Ek het vir jul die R 400.00 afslag op jul verblyf gegee as vergoeding.

Weereens, ek is opreg jammer oor ander gaste se lawaai. Ek vertrou jul was tevrede met die netheid en skoonheid van die eenheid.

Groete
Margriet

Die Strandhuis
Carine D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine D

Vriendelik en gasvry.

Ons het heerlik gekuier. Almal was baie vriendelik en gasvry. Die huis was baie skoon en netjies en pragtige see-uitsig. Sal beslis weer gaan.

Danielle V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Fantasties.

Al wat ek kan sê, dit was great. Beste vakansiehuis wat ons nog ooit by gebly het.

Beata G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beata G

Lovely.

Well located in Umdloti, clean and enough space. I felt safe and comfortable. The owner was very kind to me and made sure my special needs were met.

Debbie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Baie geniet.

Ek sal enige tyd terugkeer vir nog 'n vakansie.

Stephan F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan F

Netjiese verblyf wat goed geleë is.

Die Strandhuis is ideaal geleë. Dit is naby die strand, maar tog in 'n stil straat wat op die see uitkyk. Eenhede is goed toegerus, netjies en het genoeg spasie. Sal enige tyd weer daarna toe gaan.

Kobus D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie nice.

Ek het baie lekker gebly. Naby die see asook eetplekke. Diens fantasties.

Adriana F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana F

Wow awesome.

Home away from home. You go to sleep at night with the sound of the ocean and wake up with the sound of the ocean. The team is very friendly and the facilities are tops.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow asemrowend.

Tuiste weg van die huis. Jy kan aan die slaap raak met die klank van die see en ook daarmee wakker word. Die span is baie vriendelik en die geriewe is knap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronelle P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Gerieflik en netjies, dankie.

Sien sterre.

Nadia B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

'n Vredevolle ervaring in 'n skoon, netjies opgepaste eenheid waar ons waarde vir ons geld gekry het.

Die Strandhuis het 'n see-uitsig en is stapafstand van Umdloti winkels en restaurante. Die eenhede is slim toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die bed is gemaklik en die gordyne bied 100% blok teen die oggendson. Daar is selfs 'n heerlike braai-area in die agtertuin. Ons was baie tevrede!

Lee F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee F

Pragtige akkommodasie met al die benodigdhede.

Ons kon nie vir meer vra nie! Die akkommodasie was skoon en van 5 ster kwaliteit gewees. Net 'n paar treë van die strand af.

Irma S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Ons tweede keer by die Strandhuis. Skoon en netjies en baie lekker om daar te bly.

Dit is netjies en gerieflik om daar te bly. Sy laat ons ook toe om ons klein Yorkie saam te vat. Regtig goeie waarde vir geld.

Wilma C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C

Fantasties - een woord.

Netheid - great. Kort dalk 'n deur tussen die slaapkamer en woonkamer, daar ander gaste van tyd tot tyd verby woonstel beweeg en gordyne toegetrek gehou moet word indien jy in slaapkamer is. Rook van mede gaste pla. Miskien 'n aangewysde plek vir rokers?

Brian A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian A

A gem!

Great service from a wonderful host (Margriet). A very pleasant stay and I am so pleased that I used this option instead of being couped up in a hotel for my business travel. Definitely recommended AAA+.

Izak En Johanna V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak En Johanna V

Baie netjies en behulpsaam.

Ons was te vroeg en ons kamer was gereed. Moes vervoer vir die volgende oggend na lughawe kry. Was baie behulpsaam. Mooi uitsig op see en naby see, heerlike viswinkel en supermark.

Liz S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S

Baie netjiese verblyf en die gasvryheid is fantasties. Ons is baie vriendlik verwelkom met ons aankoms.

Baie veilige en netjiese akkommodasie. Naby die strand en eenheid beskik oor al die nodige toerusting om die vakansie gerieflik te maak. Ook dat die eenheid DStv het is 'n groot pluspunt.

Leonie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S

Dit was so mooi plek om in te bly.

Dit was 'n heerlike rustige plekkie en die bed was so lekker groot. Sal enige tyd aanbeveel om soontoe te gaan.

Jeanette D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Dit was uit die boonste rakke.

Magriet het uit haar pad uit gegaan om ons gelukkig te hou. Die plek was baie gerieflik, skoon en luuks. Haar personeel was uitstekend. Sal weer gaan.

Die Strandhuis se terugvoer

Dankie Jeanette - dit was heerlik om julle hier te hê!
Ons hoop om jul gou weer te sien.
Margriet

Die Strandhuis
Elmarie K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Ons wou net daar bly, was glad nie lus om terug te kom huis toe nie! Heerlik gewees. Baie, baie dankie!

Dit baie gerieflik gevind. Uitstekende diens. Lekker toegerus en uiters netjies. Heerlike uitsig en lekker gerus.

Hugo Amos V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo Amos V

Dit is baie netjies en goed geleë.

Die Strandhuis (Embuia) is ideaal vir 4 gaste en die kombuisie bied alles wat jy nodig het. Die woon-eenheid was baie skoon en netjies en is elke dag skoongemaak. Die uitsig op die see en die bote wat saans soos klein dorpies lyk, was asemrowend mooi. Magriet het baie mooi na ons omgesien.

Lize C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Dit was heerlik!

Die Strandhuis is 'n lieflike selfsorg-eenheid en ons het regtig baie lekker daar gebly.

Anrie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie V

Gemaklik en netjies.

Ons het baie lekker gebly in Die Strandhuis! Dit is 'n pragtige, skoon plek wat baie goed ingerig is. Ons is ook vriendelik ontvang. Ons sal graag weer van Die Strandhuis gebruik maak wanneer ons weer Umdloti toe gaan.

Andries K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries K

Very well appointed.

Walking distance from the beach. See the stars!

Die Strandhuis se terugvoer

Liewe Andries!
Dankie dat jul by Die Strandhuis kom kuier het.
Hoop om jul gou weer te sien.
Ek waardeer jou pragtige terugvoering.
Groete
Margriet

Die Strandhuis
Annelize V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Absoluut fantasties!

Die Strandhuis is perfek geleë en ons het heerlik gekuier!

Frank A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A

Ontspanne!

Ons het ons verblyf geniet in 'n goed toegeruste en netjiese fasiliteit. Die diens was vriendelik en goed. Die personeel was altyd behulpsaam. Die strandhuis as vakansieverblyf is hoogs aan te beveel.

Die Strandhuis se terugvoer

Baie dankie Frank - dit is heerlik om te hoor julle het jul verblyf geniet.

Ek hoop om jul weer binnekort by Die Strandhuis te sien!

Groete
Margriet
Die Strandhuis

Die Strandhuis
Marinus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V

Heerlike verblyf.

Baie vriendelike ontvangs en gasvrou was baie bedagsaam. Die Strandhuis is uitstekend toegerus en is gerieflik geleë.

Elsabe J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Goed toegeruste en netjiese selfsorg-akommodasie.

Ons kan die selfsorg-eenhede aanbeveel vir enigeen wat wil tuisgaan in skoon, ruim en gerieflike eenhede wat goed geleë is. Die sekuriteit is goed en almal baie vriendelik en behulpsaam.

Joan V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Uitstekend.

Diens uitstekend en perfekte ligging.

Trudie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Dit was heerlik! Netjies, skoon en alles wat jy benodig was daar.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel! Ek gaan beslis weer daar kuier.

Alan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan S

Second stay here. The management and staff were very helpful and efficient.

As can be seen above, Die Strandhuis is well run and the staff are very accommodating.

Yolandi S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Lekker, snoesige kamers en pragtige see-uitsig.

Ons het baie lekker geslaap. Die kamers is skoon en netjies en dit was lekker om na die see te luister terwyl ons buite gesit het.

Lianrie H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lianrie H

Gemaklik, sentraal en baie aangenaam.

Die Strandhuis is sentraal en dis 'n netjiese opset. Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Jacky S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Onbeskryflik mooi, fantasties, stil en rustig.

Ek sal dit definitief aanbeveel. Ek gaan al my vriende vertel en die Strandhuis is die beste!

Andre J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Goeie diens en geriewe!

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam deur restaurante te aanbeveel en die dametjie wat skoongemaak het was ook baie vriendelik. Baie beïndruk dat daar ys in die vrieskas was en ook koffie, suiker en tee in die kombuis toe ons daar aangekom het.

Andrew B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Nothing was too much trouble, fantastic time

A lovely place close to the beach for a family break, Professionally run. Clean and safe; we will definitely use it again.

Annette C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C

Was homely with an awesome view. Self-contained and great for a quick get-away.

Appreciate the need to save energy and recycle waste, however, found the waste requirements a bit hectic especially as it was just a weekend stopover to get away from the buzz of city life, a frenetic lifestyle, daily demands, information overload and even glaring social ills. To then absorb new "waste" habits after a 7 hour drive was too much to absorb sorry. The subsequent guilt of not complying was all consuming. I am all too aware of conserving energy and preserving the planet but surely a holiday is a switch-off from these pressures too! Aside from this a well maintained and pleasant resort.

Karin V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Die ligging van die gastehuis is "great" en die kamers was netjies en met gemaklike beddens. Ons gaan beslis weer daar tuisgaan.

Beverley M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Fantastic

See the stars below.

Hannes V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

All round great experience staying at

Die Strandhuis is ideal for large groups as the bedrooms, kitchen and dining room are all perfectly situated around the patio where the braai area is. Bathrooms are more than adequate for the number of residents that can be accommodated. The swimming pool is a welcome and perfectly situated addition. Security is more than adequate and enough parking has been provided. The sea view from the patio is absolutely amazing! Die Strandhuis is situated in a quiet neighbourhood and only 100m from the seaside. Restaurants and convenience stores are within walking distance and Umdloti is a beautiful coastal village that leaves you sad when you have to return to the hectic city life. We had a great time staying at Die Strandhuis - big thanks to Greta and her team!!!

Roelof H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

Kan akkommodasie sterk aanbeveel!

Dit is 'n heerlike ruim huis met alles wat jy nodig het. Dit is skoon en netjies met 'n heerlike uitsig op die see!

Pierre D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Fantastiese verblyf!

Sien die sterre hieronder.

Merie L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merie L

Absoluut waarde vir geld en pragtig.

Die Strandhuis is pragtig netjies en skoon en absoluut waarde vir geld. Dit is stapafstand van goeie restaurante en die strand.

James S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James S

Pleasantly positioned & comfortable

The owner was away on leave & left the running of the establishment in the hands of a domestic who although very able & efficient went home at 1600hrs leaving us completely on our own. On Tuesday evening when we wanted to bath/shower there was no hot water available & no one to turn to. The bath/shower water is heated by gas so it definitely needed somebody staying on hand to rectify the matter. Apart from that we found Die Strandhuis very convenient & comfortable.

Manie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V

Baie skoon en goeie diens gekry. Eienaar was baie aangenaam.

Waarde vir geld en baie rustige atmosfeer en naby alles.

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkYxwK1aVanS07GbTwqbgj573t1ril1S5eZ8OdVZKAfvoNUBqYN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 4 Margaret Bacon Avenue Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.675162566111 31.114433978399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang