Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Villa is 'n knus selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein wat stapafstand vanaf die hoofstrand is. Dit is dus die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 3 beddens vir kinders in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in die twede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Derdelaan 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29582d2da3e365b3bbd244239bcd9406f84da0d8eaac10a5dafa32dacfc94e1abf14d59dcd527062b78efb3bbf31f86a70e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 6 Third Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.341428181119 18.162186596025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang