Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Werf on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Kyra H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die Werf is really on the beach. We had a great stay and could have happily stayed much longer. The pictures didn't lie—the beach is just the other side of the dune right outside. The house was well equipped for a comfortable stay—we cooked a few times and found everything we needed. The fireplace made the cold, damp weather much more bearable, and the Wi-Fi allowed me to get work done when I needed to. Thanks to Camilla for the dog treats—the girls were very happy. We'd happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda J
1 nag
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik in Die Werf gebly en sal beslis weer soontoe gaan. Ons het heerlike pizza's by Blikkies Pizzeria geëet, lekker geshop by die Art Shed en by Stone Fish Studio. Ek is mal oor Paternoster, maar die hele sekuriteitsaspek van die dorp laat my ongemaklik voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Amazing location! Lekker op die see. Huisie het alles wat mens nodig het. Lekker braaikamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het regtig lekker gebly. Eienaar doen moeite en dit maak dit baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lothar K
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Nice place at the beautiful beach! Spacy and with nice place and view to the sea. Perfect service for check-in. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andries G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie lekker, vertrekke ruim. Die Werf on the Beach is so te sê op die strand, baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2021

Clean. Safe. Nice view on the beach. Clean place. Walking distance from the sea. Very lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Heerlik. Niks "fancy" maar perfek vir met kinders, amazing ligging op die see en groot genoeg! Elke kamer is lekker privaat met eie badkamer. Alles wat jy nodig het is daar en die eienaar is baie behulpsaam. 'n Heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Great relaxing stay. Characterful, spacious house close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 334

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 6 mense
Vanaf R4 200
R 4 200 R 3 780
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974671482104fe24cee38b66c77faf1ed9473ba3c83c80f2450bb583778e22ee220db3a03a1c6205c67b6c52de2b4a8aa0a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 780 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 34 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.811581677222 17.88279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang