Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Windpomp Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 285 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Gerieflike, skoon fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri W
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs, netjies en goed toegeruste kamers, waarde vir geld! Puik opsie vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Skoon. Jy kry waarvoor jy betaal. Billike prys. Alles was bevredigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sbusiso D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

All good. All good, basic necessities for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons oornag verblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal verseker weer daar inboek. Ons het heerlik gebly en lekker saam met die ander gaste gekuier by die gesamentlike braai. Dit plekkie is gerieflik, veilig en skoon en dit was heerlik om daar te oornag na die lang pad. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly met ons volgende vakansie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Die Windpomp Guesthouse
Martie, Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Windpomp Gastehuis

Dewald V
1 nag
5.0
Feb 2024

Vriendelik, netjies, stil. Dit was 'n baie aangename ervaring om by Die Windpomp te bly. Dit is altyd my keuse op pad Kaap toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Die Windpomp Guesthouse
Dankie Dewald, dit is altyd vir my lekker om ou klante weer te akkommodeer.

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Is baie rustige skoon atmosfeer. Heerlik gebly. Kantoordame het ons gehelp om vinnig te boek en was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Die Windpomp Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle weer in die toekoms te sien

Anna-marie H
1 nag
4.8
Apr 2024

Baie skoon en rustig. Ek sal beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Skoon netjies. Beddens is bietjie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 285

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5180f885c6eefac5a4b0868e73616f6da43a9f39fb82b06466c8f63d5cc0041063df45e530bce13af5018f873715ea920fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 285 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang