Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikbek Se Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Ilse M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekende verblyf. Goeie diens. Ongelooflike uitsig. Die huis is ruim vir 'n groot groep gaste. Die huis is netjies en het alles wat benodig word vir selfsorg. Die wasmasjien is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

We'll be back! Dikbek se Plek is situated in the ideal location, i.e. spectacular view and positioned away from busy crowds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caley L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Comfortable home with amazing view. Needs a few upgrades as kettle lid broken, dustbin lid broken, and light in spare room not working, but otherwise lovely view and all you need. Only one plate on stove working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Die perfekte plek om te kom ontspan en die natuur te geniet. Ons het ons wegbreek vreeslik baie geniet. Die ligging bied 'n asemrowende uitsig oor die see en krans. Dit was wel fase 6 beurtkrag, maar dit het geen demper op ons naweek gesit nie. Die rustige atmosfeer en baie plekke om te besoek in die area was 'n groot plus. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het baie veilig gevoel en nooit bekommerd gewees oor kriminele elemente nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Uitsonderlike mooi uitsig. Regtig 'n mooi plek. Rustig geleë, met 'n baie mooi uitsig. Presies wat ons gesoek het. Al wat gekort het was basiese dinge soos koffie, tee, suiker en sout wat 'n mens in 'n akkommodasie sou verwag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Pragtige see uitsig. Wonderlike huisie met pragtige see uitsig. Ons het lekker gerus, gebraai en die dorpie verken. Ons kom definitief weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Gemaklike wegbreek. Goeie ligging en gemaklike huis met baie spasie. Kan dalk doen met bietjie opknapwerk. Daar is nie twee teelepels wat dieselfde is nie, daar is nie 'n braaitang nie, die pan is krom en pas nie op die stoof nie, net 5 eetkamerstoele. Niks ernstig nie, maar vir die prys verwag ek darem die basics. Ons sal steeds terug wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peter L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Mooi uitsig. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Relaxing getaway from the city. Home away from home in beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Dikbek Se Plek
Hi Helena, thank you for the kind words and we do hope to see you again. Alan

Wouter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Gemaklik en stil. Gemaklike huis. Baie skoon en knus. Ons voel nie altyd vinnig tuis in ander huise nie, maar ons was nie dikbek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d1a7030ed698b0a1ba70ce4fd1d920ea9ae61a7341fe86f13c59c692a0d878c9166a933718990258e82f535235bccf9449c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 12 Bamboesweg Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.758350438596 18.224487680396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang