Dikbek Se Plek
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies, insluitend ram- en henne-partytjies word toegelaat nie.
Spitbraaie word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.
Om ekstra skoonmaakkostes te vermy, los asb. die verblyf in dieselfde toestand as waarin dit gevind is.
Resprekteer asb. die bure in die woonhuise in die omgewing.
Die perseel word nie as 'n venue verhuur vir vriende, familie of ander genooides nie.
Indien gaste die reëls in hierdie paragraaf nie nakom nie sal hulle onmiddellik uitgesit word en die sekuriteitsdeposito verbeur.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bamboesweg 12, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap