Dinkweng Safari Lodge
Beskrywing
Daar is 6 van hierdie eenhede, elk met 3 slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n kombuisie, 'n sitarea met 'n platskerm-TV wat sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler het en daar is 'n swembadjie, 'n braai en 'n dek met 'n vallei-uitsig buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asseblief daarop dat die hoofhek om 21:00 sluit.
- Die finale bevestiging van bespreking word slegs gemaak met ontvangs van die bogenoemde betaling.
- 'n Volle vooruitbetaling is verskuldig binne 4 weke voor die inklokdatum.
- Korttermyn besprekings vereis 14 dae voor die inklokdatum die volle betaling.
- Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 5 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die volgende is nie op die perseel toegelaat nie:
- Rook in die lodges;
- Troeteldiere;
- Vuurwapens;
- Privaat voertuie vir wildritte;
- Vier- of tweewiel-motorfietse.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo