2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Steenbras Street, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolfyntjie is 'n ateljeewoonstel in die bekoorlike dorpie Glentana tussen Mosselbaai en George. George Lughawe is sowat 10 minute se ry ver.
Die oopplan-woonstel is apart van die hoofhuis, bo-op 'n motorhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisarea is met 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan en 'n ketel toegerus. Daar is 'n balkon.
Gaste kan in die omgewing swem, branderplankry, kanovaart, snorkel, gholfspeel of wynproe. Die area is welbekend vir sy pragtige bergfiets- en velddraf-roetes.
Let wel dat daar parkeerplek op die oop erf is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Steenbras Street, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolfyntjie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Steenbras Street, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang