Dolfyntjie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie M - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Jaco D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne en elke sent werd!
Dolfyntjie se terugvoer
Jaco, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons ontvang julle graag enige tyd wanneerr julle weer wil kom kuier.
Vriendelike groete,
Dolfyntjie
Sonja M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagkamer bo-op garage. Ateljeewoonstel is misleidend. Nie vir langtermyn.
Dolfyntjie se terugvoer
Sonja, ons is regtig jammer om op so formele platform te verneem dat jy nie gelukkig was met die akkommodasie nie. Ons sou dit waardeer as julle eerder tydens een van die vele kere wat ons navraag gedoen het of alles reg is, en ons selfs aangebied om julle beddegoed te was of te vervang, julle toe eerder misnoë met ons gedeel het.
Nie te min, geen van ons vorige gaste het enige klagtes gehad nie, dus dink ons ook nie die beskrywing is so misleidend as wat u nou maak nie. Selfsorg is baie duidelik gestel op die platform.
Ons verstaan ook glad nie hoe julle privaatheid enigsins geskend is nie, aangesien dit selfs vir ons n baie hoë prioriteit is.
Julle het geensins nodig gehad om deur die braai area te stap nie. U het versoek om addisionele fasiliteite van die eienaar te gebruik, wat ons gratis voorsien het, wat dit ongelukkig nodig gemaak het dat julle deur 'n deel van die gedeelde eiendom moet gaan om van sodanige addisionele fasiliteite te gebruik. Die direkte toegang, via die trappe op na die woonstel is direk van die parkering en gaan langs die gedeelde braai area verby.
Soos reeds genoem, die woonstel word bemark as selfsorg, en dit is regtig jammer dat dit nie aan julle vereistes voldoen het nie. Ons kan nie kommentaar lewer oor jul vroeër vertrek nie, aangesien die redes duister is.
Nie te min, baie dankie vir u bespreking en terugvoer. Dit sal sekerlik meer inligting aan toekomstige potensiële huurders verskaf.
Collette V - Jan 2018
Algehele gradering
Naby see.
Dolfyntjie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons sal graag werk aan enige verbeterings wat julle sou voorstel.
Groete,
Dolfyntjie
Carlo L - Apr 2017
Algehele gradering
Ver verby bevredigend! Kan sterk aanbeveel.
Lees meerDolfyntjie se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Carlo, ons sal die beskrywing opdateer. Ek waardeer jou terugvoer.
Groete,
Dolfyntjie
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasstraat 8, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang