Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyntjie

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 8, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolfyntjie is 'n ateljeewoonstel in die bekoorlike dorpie Glentana tussen Mosselbaai en George. George-lughawe is net 10 minute weg.

Die oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis geleë, gebou op die motorhuis, en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisarea is toegerus met yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan en ketel. Daar is 'n balkon.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, kanovaart, snorkel, gholf en wynproe in die area geniet. Die area is bekend vir sy pragtige bergfietsry- en roetedrafroetes.

Parkeerplek is op die oop erf beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 8, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolfyntjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 8, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMzFjMTEyLTAzMTgtNGQyYS04NTJjLWMzNzJjZjBjOGVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Steenbras Street Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049742891693 22.315618944775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang