Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir Dolphin Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tarryn J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn J

Rustig, pragtige ligging en absolute vriendelikheid van die gasheer.

Die plekkie is besonders mooi! So rustig en gemaklik. Sal definitief weer 'n draai maak!

Samurin M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samurin M

Fantastic, great view, great hosts, love the area, completely safe.

We had an amazing time at Dolphin House. The hosts were friendly, the atmosphere was fantastic. We just loved every moment of our stay, and I would definitely recommend it for a couple's weekend away.

Petro S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Verskriklik lekker.

Baie dankie vir 'n lieflike plekkie wat veilig, privaat en so skoon was. Ons het heerlik gebly.

Marteen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marteen M

Hoogs aan te beveel.

Eenheid was skoon en netjies en modern en met al die nodige in die kombuis, asook 'n wasmasjien en skottelgoedmasjien. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar wil bly.

Veliswa T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa T

It was nice.

It was nice even though we arrived very late. On the last day, we wished that it was our first day, the area is nice and quiet, also convenient that the mall is not far.

Elmien S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S

Mooiste view!

Vriendelike gasvrou, baie lekker gebly. Dankie.

Morne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Wish I could be there every weekend.

Cosy, rustig, 1-in-a-million places to stay. Will go over and over again. Host Roelf is a beautiful person.

Gerrit M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Ons was ongelukkig net een nag daar, maar dit lyk na 'n lekker plek om langer te vertoef.

Ons is hartlik ontvang en goed ingelig oor die wooneenheid en omgewing. Die plek is ruim genoeg vir twee volwassenes, baie goed ingerig en uiters skoon. Die TV met alle kanale is 'n bonus. Net jammer daar was nie tyd om die verhitte swembad te geniet nie.

Nicola W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola W

Not what we expected at all.

Thought it was in Hermanus itself on the beachfront. Too far from any amenities. Had to drive. Into Hermanus. Host wasn't there to meet us. Not very happy.

Dolphin Apartments se terugvoer

You had requested an early check in at 11 and we had happily agreed. For this reason, we could not be there in person when you had arrived. One of our staff members welcomed you upon arrival. We did arrive at Dolphin Apartments shortly afterwards to greet you.
The centre of town is only 8km from our property and there are shops, restaurants and amenities close by. Most of our guests prefer to stay in our area in order to be in a quieter area but still conveniently close to the centre of town.
Upon arrival you had commented about how lovely the accommodation was and that you would have loved to stay longer. We therefore don't understand your negative review.

Dolphin Apartments
Melissa B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Heerlike kuier.

In 'n stil, skoon, gerieflike blyplek. Ligging was ideaal en veilig, stapafstand van 'n klein privaat strand en ryafstand van restaurante, asook die hoofdorp.

Terri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri V

Perfect position to explore area.

Lovely, clean, airy accommodation. The shower is nice and big. The host is very pleasant and informative.

Annorhyn T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annorhyn T

Onspannend, asemrowend, plesierig.

Die area is uitstekkend vir mense wat wil stilte hê en luister na die branders wat breek in die agtergrond. Die bonuspunt was ook om nie loadshedding te ervaar nie, as gevolg van sonpanele op die persiel.

Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Slegs oornag - eenheid het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier.

Ons het slegs oornag, maar die eenheid was gerieflik met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Definitief aanbeveelbaar.

Adel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel R

Baie lekker plek.

Baie lekker plek met 'n mooi uitsig. Sal weer daar bly.

Monique K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Fantastic stay with great views. Loved it.

Would definitely go back. Had a great weekend.

Mariette H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Onverbeterlike verblyf in 'n pragtige woonstel.

Dolphin Apartments is nog mooier as op die foto's. Die woonstel het alles wat jy nodig het, en die uitsig is onverbeterlik. Ons sal beslis weer by Dolphin Apartments kom oorbly.

Gerrit V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Wonderful.

Excellent experience and the view breathtaking. Just a wonderful all around.

Nicole V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Fantasties, persoonlike top 3.

Een van die lekkerste kuiers wat ons tot so ver gehad het. Roelf het ons vriendelik ontvang, deur alles gevat en het selfs 'n kaart van lekker dinge om te doen in die omgewing. 10/10. Lekker rustige gebied en die verhitte swembad was 'n wenner. Baie netjies en veilig. Lekker privaat. Dankie vir 'n lekker naweek.

Etienne L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L

Wonderlike verblyf.

Gasheer was wonderlik. Alles net die beste.

Francois S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie mooi see-uitsig.

Baie vriendelike gasvrou en eenheid was mooi skoon en netjies.

Marthinus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Uitstekende verblyf, hartlike gasvryheid. Sal beslis weer terugkeer na Dolphin House!

Toegerus met net die beste. Netjies, skoon en veilig. Baie gerieflik, pragtige see-uitsig, heerlike kuierstoep.

Anthony R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony R

Clean, modern, great view.

Host could have enquired as to our well being during the week.

Samantha V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Elke oomblik geniet.

Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad. Baie skoon en netjies met als wat mens nodig het en meer. Baie mooi uitsig gehad van sitkamer en kamers. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees en het uit hulle pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig. Die swembad was so lekker, die kinders het ure in die warm water spandeer, baie gemaklike sitplek en braai-area, wat meer het mens nodig? Ons het 'n fees gehad en sal definitief weer terug gaan.

Magriet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Lieflike woonstel met die see 'n klipgooi weg.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en dadelik bereikbaar. Gerieflik kamer. Die weer het ons egter gepootjie. Maar dis maar die Kaap, al die seisoene in een dag. Dit was ons tweede keer in Hermanus.

Nawaal A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal A

Peace and quiet. Excellent scenery.

It is central. You could drive up and down to Hermanus in minutes and to shopping centres. The location is perfect if you are looking to break away from city life.

Thom S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thom S

Dit was hemels.

Dit was voorwaar baie lekker om die naweek daar tuis te gaan. Die naweek was eintlik te kort.

Jacques D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ontspannend

Die plek is netjies met 'n wonderlike uitsig. Goed deurdink met die beskikbare spasie. Beddegoed en handdoeke was van goeie gehalte en alles was skoon en vars.

Cerryn V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerryn V

Lovely apartment with a great view!

We were very comfortable and enjoyed our stay so much. The apartment was lovely and the host was super helpful. I would definitely recommend this accommodation to everyone.

Andrea J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Pragtig.

Die uitsig is besonders en die verblyf was baie skoon. Baie gemaklike bed. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer wil teruggaan.

Elmine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine S

Perfek

Bitter mooi. Vriendelik, alle verwagtinge oorskry.

Karen L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Pragtig en rustig.

Baie gasvry ontvang. Aangenaam verras.

Jana B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Heerlik, ontspannend en welverdiend.

Als was baie netjies en perfek. Dit is intiem en lekker gesellig vir warm en koue dae!

Marc S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

Netjies en vriendelike hulp.

Omgewing is pragtig met see uitsig. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n heerlike kuier by julle.

Debbie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J

Awesome accommodation. Scenery is breathtaking.

From home to our host - excellent!

Marné O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné O

Baie goeie waarde vir geld, pragtige see uitsig.

Studio woonstel, pragtige uitsig oor see. Heerlike balkon om op te sit wat op swembad en braai geriewe en see uitkyk. Als in woonstel wat benodig word.

Gesina L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina L

Top gehalte verblyf.

Netjies, skoon, alles wat nodig is. Lekker braai-area, lekker koffiestoep, lekker als! Vriendelike diens.

Yolande A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A

Fantasies, alles was so perfek. Sal beslis weer bespreek.

Kinders kom lekker swem in swembad. See is loopafstand ver. Beslis ons beste nog.

Louise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Salig. Baie aandag aan detail.

Genoeg privaatheid om nie "deel van iemand anders se huishouding" te voel nie.

Nina G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina G

Loved every minute of our stay!

The view was amazing, house was very clean and the owner was very welcoming! We enjoyed our time there and we will definitely be coming back soon!

Corrine M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine M

Awesome and very relaxing.

The place is beautiful, neat and awesome beach view. Close to lots of activities.

Althea D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea D

Asemrowend. Lekke romantic vibes.

Als is lekke cozy. Pool was nice.

Tania F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

One of our most amazing breakaways.

When we arrived, Roelf upgraded our accommodation without any additional costs. His service and knowledge of the surrounds made our stay absolutely fantastic. The apartment was extremely clean and neat, well set out and spacious. The view from the balcony was spectacular. We will definitely return soonest.

Nick E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick E

'n Absolute voorreg om daar oor te bly!

Die baie vriendelike en professionele manier waarop Roelf ons ontvang het en ook sy bereidwilligheid om ons verblyf so aangenaam en gemaklik, volgens ons behoeftes, te maak! Pragtige gastehuis met al, eintlik meer, as die geriewe wat benodig word. Baie, baie netjies en blinkskoon! Wonderlikste uitsig! Bravo en baie dankie!

Nicole P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole P

Would def recommend Dolphin apartments.

Nice and clean, beautiful view. Lovely area.

Mike P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Value for money and super friendliness.

Well maintained apartment with a beautiful sea view.

Dawid S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Pragtige gastehuis wat ons defnitief aanbeveel. Die eenheid was goed toegerus en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sy het ook moeite gedoen om ons in te lig van al die besienswaardighede en aktiwitiete in die omgewing en ons voorsien van 'n kaart wat 'n pluspunt is. Die gastehuis is baie goed geleë en het 'n pragtige uitsig oor die see en Hermanus. Die omgewing is pragtig en veilig. Sal weer hier tuisgaan.

Ilze V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V

Great, relaxing and friendly.

Very private, no disturbance or bumping into other guests. Host, Roelf very friendly and checked up once a day to hear if we still good. We thoroughly enjoyed our stay at Dolphin Apartments. Thank you Roelf.

Eugene O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene O

Baie netjies, eienaars is baie vriendelik.

Die uitsig oor die see is baie mooi. Sal definitief weer hier bly. Ek sal Dolphin Apartments vir enigiemand aanbeveel.

Dumisani X - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani X

Value for money and enjoyable.

The place was very quiet and the sea is walking distance from the unit. The beach front is also not far away, with a number of restaurants and wine tasting near each other. I would recommend it to my friends and family and will consider it for my upcoming holidays. The Covid compliance aspects were in place.

Monre G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monre G

Solid 4 stars would of probably been 5 stars if we didn't choose the cheapest room.

Everything is provided for you all you need is your clothes and your food.

Veronica J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica J

The place name definitely delivers, we were very fortunate to see a dolphin from our balcony.

Definitely will recommend this place. We enjoyed our stay. Loved waking up to the sound of the ocean and fresh smell of the ocean.

Anroné B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anroné B

Lieflike uitsig en ideaal vir 'n naweek-wegbreek.

Baie aangename gasheer en die plekkie is voldoende toegerus. Skoon, netjies met 'n lieflike see-uitsig.

Nothnagel W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nothnagel W

Dit was baie lekker.

Die storthandvatsels het net aandag nodig. Dit is los en kan maklik die stortpaneel beskadig en wie is dan verantwoordelik vir die skade. Dieselfde vir die stortkop wat nie behoorlik vas is teen die muur nie, maar dit was verder baie lekker verblyf.

Loren S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loren S

Cute and comfortable.

We stayed at Dolphin Apartments on the long weekend. We were 4 adults and 2 kids. The apartment is beautifully furnished and although I was concerned about the living area size, we all were quite comfortable and didn't feel too cramped. The braai area (whilst very pretty) is situated away from the apartment, as well as the swimming pool. Ensure that when visiting the weather is good, as the balconies receive all of the wind and no opportunity to use the lovely pool area. Vermont as a destination is pristine, good for walking, running and cycling and close to Hermanus for day trips.

Claudien E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudien E

Eersteklas.

Lekker blyplek, mooi uitsig en baie om in omgewing te doen.

Sandra T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T

Amazing.

Pragtige plek, oulike gasheer en gasvrou.

Eugene F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Dit was 'n goeie wegbreek en die plek was baie goed.

Dis baie rustig en baie rus vir die siel. Dit laat jou afskakel en lekker relax.

Anelda M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda M

Fantasties.

Die uitsig is pragtig, Roelf en Chantel was so vriendelik en behulpsaam en ons apartment was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het.Sal beslis sterk aanbeveel. Het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly.

Rene W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene W

Nice welcome by the owner. Correct studio as explained on the website. Perfect for a short stay.

Open, friendly welcome. Studio has all necessary comfort and furniture.

Philiswa R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philiswa R

Excellent.

The place is very secure and the view is amazing.

Byron M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Byron M

Not a single working TV channel?! Guests splashing around in pool 8 feet below. Not what was advertised.

Plenty of other accommodation around, similar priced. Wouldn’t recommend.

Dolphin Apartments se terugvoer

Thank you for your feedback.

There are indeed similarly priced apartments for rent in the area but we believe that we offer better value for money in terms of the quality of our accommodation, facilities, great service, and the spectacular views. We are also conveniently located close to Brekvis Bay as well as the beautiful Vermont coastal path.

The television was a problem as we had a very strong wind the previous evening which had damaged the satellite dish. When you made us aware of this late on Saturday afternoon we did our best to get an installer out to correct the problem. Unfortunately, they were already closed for business. I apologize for the inconvenience. You had indicated to me at the time that this was not a problem as you would be watching downloaded movies.

The pool was used by other guests during your stay but only for a period of 30 minutes. The apartment that you had booked does overlook the pool area and on a sunny day, there is the chance that guests might also use the pool area.

We are sorry that you did not have the same experience as our other guests.

Dolphin Apartments
Wikus V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Pragtige plekkie met 'n vriendelike gasheer.

'n Baie netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons was net vir een aand daar maar sal weer teruggaan in toekoms.

Breyton Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyton Y

Uitstekend.

My verblyf was te kort, baie nice.

Sharesa A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharesa A

Awesome.

Best experience ever. Good host. Nice and clean. Will recommend it to everyone. Beautiful town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Beste ervaring ooit. Goeie gasheer. Nice en skoon. Hoogs aanbeveel. Pragtige dorp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alexander R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander R

Baie lekker gekuier.

Ons is baie goed ontvang. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie skoon en netjies.

Dolphin Apartments se terugvoer

Baie dankie Xander. Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet.

Dolphin Apartments
Martie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Ons kuier was absoluut lekker. Ons het gasvryheid ontvang. Die eenheid was baie skoon en alles was daar wat ons benodig het.

Dis loopafstand vanaf die strand. Ons is verwelkom met 'n heerlike bottle wyn, dankie weereens. Ek beveel beslis aan.

Ria J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ria J

Uitsig ongelooflik mooi.

Vriendelik ontvang, eenheid bietjie beknop in kombuis-gedeelte en stort, uitstekende uitsig en baie rustig.

Jolita G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita G

Baie netjiese eenheid waar ons tuis gevoel het.

Ruim en alles wat mens nodig het en meer. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2806a20c1a208bb2b3e7733e5720a2a73fc48fa5451bad19d1e44d3ae98b22a8472e7cee9a7b2832d83f11504090dcd7ddb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang