Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach 09

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach 09 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Beach Estate-kompleks in Bloubergstrand. Dit spog met boeiende see- en berguitsigte en is naby die strand geleë, en is 'n ideale opsie vir vlieërbranderryers, 'n klein gesin of vriende.

Dié woonstel op die eerste verdieping het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-droër-kombinasie in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en restaurant binne die kompleks geniet en veilige parkeerplek op die perseel word gebied. Die woonstel is gerieflik naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 232
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 232
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA095f99004571b835a7dcbad5a1b4c87abbc5414625cbd03b6a54c81ee26aa9f898a3e8ffca86ffbd336dc01632192471ba89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6) 1 Marine Drive Dolphin Beach Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.830543797436 18.481714536987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang