Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach 09

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Beach 09 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die veilige Dolphin Beach Estate in Bloubergstrand. Dit spog met 'n see- en berguitsig, is naby die strand geleë en is ideaal vir sweefskiërs, 'n klein gesin of 'n groepie vriende.

Die woonstel met lugversorging is op die eerste verdieping geleë, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die sitarea en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspan en het 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en restaurant, asook veilige parkeerplek op die landgoed. Die woonstel is naby winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Hanber Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 232
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 232
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach Estate, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA095f99004571b835a7dcbad5a1b4c87abbc5414625cbd03b6a54c81ee26aa9f898a3e8ffca86ffbd336dc01632192471ba89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6) 1 Marine Drive Dolphin Beach Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.830543797436 18.481714536987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang