Dolphin Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 10 000 liter watertenk op die perseel is wat aangevul kan word deur die 5 000 liter reënwatertenk, mits daar genoeg reënval was om dit vol te maak. Water moet spaarsamig gebruik word. Indien bykomende water benodig word, sal die huurder verantwoordelik wees om te reël dat 'n tenkwa die tenks vul en hulle sal daarvoor moet betaal.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra fooi van R300 gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imbezane-rylaan 31, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang