Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Delight

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2024 tot 16 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-straat, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 490 R1 267 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphins Delight is 'n selfsorgwoonstel sowat 200 m vanaf die strand in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede, aparte badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n asemrowende see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die woonstel is naby strandfrontrestaurante, die Boardwalk-winkelsentrum en pragtige strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Brookes Hill-straat, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Delight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R1 490 R1 267
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 267
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-straat, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA619db7d30c51f01d5364dc91540cb5f61be36a6468cb7c0ba04f5f56e347cc34181df13b8f77d980047f7bb4ee76b3e221e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Brookes Hill Street Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978752973058 25.650626452072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang