Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookeshill-straat, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphins Stay is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is naby aan die strand geleë en is ongeveer 4,4 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis en onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Rosa J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ons het baie lekker gebly, waarde vir geld, mooi uitstig en netjies. Melanie het vir ons so mooi al die stappe gegee met ons aankoms, en he...
Sien meer
Jan 2024
Christo H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker met mooi uitisg. Melanie is 'n baie goeie gasvrou. Sy het vir ons voor die tyd baie inligting gestuur en ons was baie tevrede. Sy gaan uit...
Sien meer
Jul 2023
Natascha S
Gesin met tieners
4.8
Wonderlik, rustig, en pragtig. Dit het ons verwagtinge oortref. Ons gasvrou is bedagsaam en gaan uit haar pad om te help. Ons sal enige tyd weer daar ...
Sien meer
Jan 2024
Lizl M
4.8
Goed geleë en veilig! Goed geleë eenheid in 'n veilige kompleks. Strand, restaurante en winkels is als binne stapafstand. Mooi uitsig. Die eienaar kom...
Sien meer
Mrt 2023
Gene O
Saam met vriende
4.6
Veilige verblyf en stunning view. Mel is 'n ster! Goeie diens.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Brookeshill-straat, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookeshill-straat, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f75a49f55f33aac1f4758948d30a0e7d387decccbaded54a1784df4bb5f0c334f9ee2678ed31abcad7c09677d602de604dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Brookeshill Street 4 Dolphins Nook 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.97849787304 25.649637957707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang