Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Dolphin Villa
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lizahne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizahne S

Ontspannend en gemaklik. Kon lekker rus.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was goed ingerig, gasvrou was baie behulpsaam. Lekker naby aan die strand met 'n mooi uitsig.

Reinette M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Dit was 'n wonderlike kuierhuis vir ons, soveel ruimte, great plek vir 'n groot groep.

Die huis is so groot, sodat almal kan saamkuier en steeds persoonlike ruimte kan hê, ons het verskriklik lekker gekuier en alles was so skoon en netjies, kinders het dit ook geniet en selfs die strandstappies is ingewerk! Die huis het alles wat mens nodig het! Definitief 'n re-do vir ons!

Dolphin Villa se terugvoer

Hi Reinette so baie dankie vir die mooi resensie. Julle kan enige tyd weer kom kuier. Baie dankie dat julle die huis so mooi skoon gelos het. Dit was 'n plesier om daar skoon te maak.

Dolphin Villa
Nicole V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

Dolphin Villa is stunning, ons het so lekker gebly!

Dit was 'n ongelooflike lekker vakansie. Dolphin Villa is 'n pragtige plek. Ons het oor genoeg spasie gehad vir nege mense en als is puik. Ons sal enige tyd weer gaan! Natuurlik is die see uitsig asemrowend!

Dolphin Villa se terugvoer

Baie dankie, Nicole, julle was uitstekende gaste. Kom kuier gerus gou weer.

Dolphin Villa
Zelia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia B

Comfortable, spacious, relaxing.

I would definitely book this home again. Estelle is an amazing host and so very helpful.

Dolphin Villa se terugvoer

Hi Zelia
It was a pleasure to have you as guests. Please visit us soon again.

Dolphin Villa
Roydon C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roydon C

Just what the doctor ordered.

Home away from home. Stylish with literally all needs generously accommodated to.

Dolphin Villa se terugvoer

Hi Roydon,
It was an absolute pleasure to accommodate you as guests. The house was left so neat and it was a pleasure to clean to house.
We look forward to your next visit.

Dolphin Villa
Ankia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia V

Heerlike kuierplek, selfs slegte weersomstandighede maak nie saak nie.

Genoeg badkamers 'n groot plus. Modern met mooi uitsig!

Dolphin Villa se terugvoer

Hi Ankia,
Julle was wonderlike gaste en het die huis so mooi skoon gelos. Baie dankie daarvoor. Ons kan nie wag vir julle volgende besoek.

Dolphin Villa
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petuniastraat 6, Blue Horizon Bay, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4b853e7415333da828820afc91aea1a66779994a1fb4926a814c154e3dc986365b391287190b36edddf13370bacb227a41d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 6 Petunia Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975148675096 25.253247037959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang