Don Don River Mill Lodge
Beskrywing
Die tweeslaapkamereenheid vorm deel van die ou meule en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig oor die kanaal en woud. Die hoofslaapkamer lei na 'n kelder met 2 enkelbeddens, ideaal vir ouer kinders. Kleiner kinders kan teen 'n verlaagde tarief op 'n slaapbank in die sitkamer gehuisves word. Die badkamer het 'n hoekbad met 'n handstort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en oondjie met 'n tweeplaatstoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die lodge gebruik sonkrag, so gebruik asb. elektrisiteit baie spaarsamig om te verhoed dat die batterye leeg raak.
Gebruik asb. toerusting soos die skottelgoedwasser gedurende die dag en moet ook nie verskeie toestelle gelyktydig gebruik nie, aangesien die elektrisiteitstoevoer sal stop.
Elke eenheid het 'n kaggel en 'n bondel hout. Ekstra hout kan per sak gekoop en via EFT betaal word.
Gaste moet hulle eie houtskool saambring.
Die water word uit 'n boorgat gepomp en is veilig om te drink. Sou daar nie water wees nie, laat weet ons asb.
Daar is 'n kans dat waterpype gedurende die nag in die wintermaande kan vries. Wees asb. geduldig.
Hou asb. die hekke na die rivier en plaas te alle tye toe om beeste en perde uit te hou.
Selfoonsein is beperk, maar sou jy toegang tot WhatsApp benodig, staan asb. op die River Lodge se stoep by die ou skuur.
Toegang tot die meul is beperk. Bly asb. weg van die sluise en turbines.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié sandsteen-chalet bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die badkamers het 'n bad en stort, onderskeidelik. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die lodge gebruik sonkrag, so gebruik asb. elektrisiteit baie spaarsamig om te verhoed dat die batterye leeg raak.
Gebruik asb. toerusting soos die skottelgoedwasser gedurende die dag en moet ook nie verskeie toestelle gelyktydig gebruik nie, aangesien die elektrisiteitstoevoer sal stop.
Elke eenheid het 'n kaggel en 'n bondel hout. Ekstra hout kan per sak gekoop en via EFT betaal word.
Gaste moet hulle eie houtskool saambring.
Die water word uit 'n boorgat gepomp en is veilig om te drink. Sou daar nie water wees nie, laat weet ons asb.
Daar is 'n kans dat waterpype gedurende die nag in die wintermaande kan vries. Wees asb. geduldig.
Hou asb. die hekke na die rivier en plaas te alle tye toe om beeste en perde uit te hou.
Selfoonsein is beperk, maar sou jy toegang tot WhatsApp benodig, staan asb. op die River Lodge se stoep by die ou skuur.
Toegang tot die meul is beperk. Bly asb. weg van die sluise en turbines.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid word vir groter groepe as ekstra verblyf gebruik. Dié eenheid is langs die ou meule en het 2 enkelbeddens, terwyl die badkamer 'n stort het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die lodge gebruik sonkrag, so gebruik asb. elektrisiteit baie spaarsamig om te verhoed dat die batterye leeg raak.
Gebruik asb. toerusting soos die skottelgoedwasser gedurende die dag en moet ook nie verskeie toestelle gelyktydig gebruik nie, aangesien die elektrisiteitstoevoer sal stop.
Elke eenheid het 'n kaggel en 'n bondel hout. Ekstra hout kan per sak gekoop en via EFT betaal word.
Gaste moet hulle eie houtskool saambring.
Die water word uit 'n boorgat gepomp en is veilig om te drink. Sou daar nie water wees nie, laat weet ons asb.
Daar is 'n kans dat waterpype gedurende die nag in die wintermaande kan vries. Wees asb. geduldig.
Hou asb. die hekke na die rivier en plaas te alle tye toe om beeste en perde uit te hou.
Selfoonsein is beperk, maar sou jy toegang tot WhatsApp benodig, staan asb. op die River Lodge se stoep by die ou skuur.
Toegang tot die meul is beperk. Bly asb. weg van die sluise en turbines.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Don Don-plaas, Hobhouse, 9740, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang