Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Don Don River Mill Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Old Shop
Selfsorg
KLR Chalet
Selfsorg
Miller's Hut
Slegs verblyf
Huisreëls

Die lodge gebruik sonkrag, so gebruik asb. elektrisiteit baie spaarsamig om te verhoed dat die batterye leeg raak.

Gebruik asb. toerusting soos die skottelgoedwasser gedurende die dag en moet ook nie verskeie toestelle gelyktydig gebruik nie, aangesien die elektrisiteitstoevoer sal stop.

Elke eenheid het 'n kaggel en 'n bondel hout. Ekstra hout kan per sak gekoop en via EFT betaal word.

Gaste moet hulle eie houtskool saambring.

Die water word uit 'n boorgat gepomp en is veilig om te drink. Sou daar nie water wees nie, laat weet ons asb.

Daar is 'n kans dat waterpype gedurende die nag in die wintermaande kan vries. Wees asb. geduldig.

Hou asb. die hekke na die rivier en plaas te alle tye toe om beeste en perde uit te hou.

Selfoonsein is beperk, maar sou jy toegang tot WhatsApp benodig, staan asb. op die River Lodge se stoep by die ou skuur.

Toegang tot die meul is beperk. Bly asb. weg van die sluise en turbines.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Don Don-plaas, Hobhouse, 9740, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa05829529d3ffe47feaae788bd6941ee09205b0f1d6c1add8916c47b94e34754e0cd5df5b6cddaebb828d8de5c994391992a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R26 Don Don Farm 9740 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.521361533462 27.302187440971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang