Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donkin Country House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ampie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en veilig en die voedsel wat in die restaurant bedien word, is heerlik. Die diens van die personeel was puik. As gevolg van die storms in die Weskaap en die feit dat van die hoofroetes asook die Hugenote-tonnel gesluit was vir verkeer, was ons verplig om ons bespreking met een nag uit te stel. Na een telefoonoproep direk na ontvangs by Donkin Country House, is daar onmiddellik en sonder huiwering aan ons versoek voldoen. Dit is uitmuntende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ampie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Slegs een aand oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Relaxing, peaceful, and comfortable. I had a relaxing, peaceful overnight stay after a long drive. The room and amenities were perfect. I had the dinner, which seemed a little pricey for the food on offer. Breakfast was included. I only had fruit and yoghurt, but the option seemed good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viktor C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Heerlik oornag in 'n skoon en netjiese fasiliteit. Heerlik oornag in 'n skoon en netjiese fasiliteit met goeie veiligheid. 'n Baie goed toegeruste eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eckart Z
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Good facilities, dishes and microwave oven not clean. Stay was okay, breakfast only available after 7, but most guests leave early and the owners know this. No packed lunches available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Onmtbyt was lekker. Het lekker gebly, behalwe dat die oggend met die gebruik van die stort was die water eers te warm, dan word dit weer ys koud. Moes rondspring om gewas te kry.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.0
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Tiaan F
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Lekker. Baie lekker gebly en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalien V
1 nag
5.0
Des 2023

Veilige en netjiese en rustige oorslaapplek. Rustige verblyf na 'n baie besige rit vanaf Bloemfontein, maar hierdie is 'n oase. Die personeel is super vriendelik en die ontbyt is nommerpas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Plek was skoon en netjies, en presies soos wat adverteer was. Plekkie was baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 211

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94a4365302c30efe1e22a964e729f46d1d444dfa334da0618c505f42d029e23a2b061b9949360f3615268f5c2653c2f9866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 14 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345343092459 22.581646442413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang