Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Donkin House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 83 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Donkin House en sy bylae langsaan Donkin Villa, Donkin Garden, Donkin Corner, is almal sentraal geleë, op die hoofpad met maklike toegang tot winkels in die dorp. Daar is 'n 24-uur-ontvangstoonbank en 'n instandhoudingspan op die perseel, daaglikse huishouding en die eiendom word deur die eienaar bestuur.

Verblyf bestaan uit meer as 40 eenhede in totaal wat geskik is om meer as 100 gaste te akkommodeer. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens, en suite-badkamers, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, linne, handdoeke, TV met OpenView-kanale, en óf waaiers óf lugversorging. Alle kamers is streng nie-rook, met buite tafels en asbakkies voorsien. Boonop is daar 'n rolstoelvriendelike kamer met 'n inrolstort.

Geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, troeteldiere volgens reëling, gratis WiFi, 'n kroeg, 'n restaurant, 'n gimnasium en veilige parkeerplek in. Aandete en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste by die restaurant, Donkin Bistro.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Herman P
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjiese oorslaap in die Karoo. Donkin House is goed geleë en was skoon en netjies. Sekuriteit was goed. My enigste advies vir ander reisiger...
Sien meer
Feb 2025
Cezanne W
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, comfortable and safe. Lovely accommodation, the best sheets I've slept on in a long time and friendly staff. I would definite...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Susan O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike oase na 'n lang dag oppie pad. Ons groot gesinskamer was baie gerieflik. Die lugversorging was heerlik in die hitte. 'n Groot boerekos aandet...
Sien meer
Des 2024
Shanon N
Gesin met klein kinders
5.0
Wondering. Absolutely wonderful, will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Earle D
5.0
Uitstekend. Ja. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 239

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Donkin House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb815ec104a61fb2e48224c60460cbe68b4336b1acf445f6a4a4c5deccd11e841d52c24efcc9ded1d2f8eefd46b685081da74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 14 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.345343092459 22.581646442413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang