Doornkom Privaat Wildreservaat
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amanzi-rylaan 1, Uitenhage Plaas, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doornkom Privaat Wildresevaat bied verblyf op 'n ongerepte, 2 500 hektaar-grootte wildernisgebied ongeveer 60 km van Gqeberha (Port Elizabeth) af. Hier kan gaste van die gejaag van die stad ontsnap. Die reservaat is die tuiste van verskeie bok- en voëlsoorte asook kameelperde en sebras.
Verblyf by Doornkom Privaat Wildresevaat bestaan uit 5 grasdak-chalets wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke chalet het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat dek.
Ontbyt, aandete en een wildrit per dag is ingesluit. Die hooflodge het 'n rustige en vriendelike atmosfeer en bied toegang tot gratis WiFi, 'n plonspoel, 'n boma en 'n eerlikheidskroeg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Amanzi-rylaan 1, Uitenhage Plaas, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amanzi-rylaan 1, Uitenhage Plaas, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang