Dorado Bay 10
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 6 Mei 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-rylaan 1, Dordado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 850R2 138 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dorado Bay 10 is in 'n veilige kompleks in Tinley Manor, en bied toegang tot die strand.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet met 'n bidet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het balkonne met 'n uitsig oor die see.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n ontbythoekie, en daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die privaat stoep waar gaste die asemrowende see-uitsigte of 'n braai kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot die gedeelde swembad binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philippe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sea View-rylaan 1, Dordado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dorado Bay 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View-rylaan 1, Dordado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4390, KwaZulu-Natal