Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doring Rosie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AJ Werth-straat 18, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Doring Rosie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Loeriepark, George. Hierdie eiendom is ontwerp om toergroepe met ruim leefareas en moderne geriewe te akkommodeer.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 12 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie slaapkamers is óf gemeubileer met enkelbeddens óf stapelbeddens. Al 3 badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels, 'n tafel met stoele asook 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n braai te geniet. Dié eiendom het ook 'n boma waar gaste saans kan saamdrom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • AJ Werth-straat 18, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AJ Werth-straat 18, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bbc787d74c4e1a8b808ebdfa481c9fc738f45da817ecb96790503632e0d5271f84ae7a113a7afcc35d30ef32b0f71f93aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12) 18 AJ Werth Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96636482156 22.488795506188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang