Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort: Delagoadoring

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kelly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Ongelooflike stilte en kalmte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Wow Kelly, Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit baie. Sien weer vir 'n volgende wegbreek. Groete, Span Doringpoort

Jeanne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik, kompakt en vriendelike diens. Verskriklik lekker. Goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Liewe Jeanne, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Groete, Span Doringpoort

Dalene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige atmosfeer en pragtig skoon en netjies. Lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Liewe Dalene, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Groete, Span Doringpoort

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great. Great time. Definitely coming back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Dear Willie, Thank you for taking the time to post your kind words and we're glad to hear you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back next year. Regards, Team Doringpoort

Mignon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies en skoon. Heerlike rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Beste Mignon, Baie dankie vir jou mooi woorde en resensie. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom. Beste wense, Span Doringpoort

Gary F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable, clean, and brilliant animal experience. It was such a wonderful experience being so close to the various animals in the garden. The accommodation was exactly as it was described. Will be back again. One small suggestion is to have a trolley cart of sorts available to move one's luggage and packed items to the chalets that are far from the parking spots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Dear Gary, Thank you for taking the time to post your kind words and wonderful review. We do appreciate your comments. Please note, our staff are willing to assist guests with luggage to and from the units as the 50 metre carry can be tough on guests. We look forward to welcoming you back soon. Regards, Team Doringpoort

Hermann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste was die nag aapies wat elke aand kom kuier het. Baie lekker gebly, skoon en netjies. Absolute goeie diens ontvang met vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Beste Hermann, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer jou positiewe terugvoer en sal dit aan die hele span deurgee. Beste wense, Span Doringpoort

Rudolph M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The visit of wildlife in your yard was fun to experience. Best experience ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Hi Rudolph, Thank you for your kind words, we are glad you enjoyed your stay and look forward to seeing you again. Team Doringpoort

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly. Alles was perfek. Die bokkie wat wortels uit my hand geneem het, was besonders. Die apies was pragtig en het nie gepla nie. Baie wild gesien op die roete na/van die verblyf. Ek sal weer kom volgende jaar en dit beslis aanbeveel aan toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Sjoe! Baie dankie vir die mooi woorde en goeie resensie. Ons sal jou fantastiese kommentaar aan die hele span deurgee en is bly om te hoor jy het 'n wonderlike verblyf gehad. Ons hoop om jou in die nabye toekoms vir 'n ander besoek te sien. Beste wense, Span Doringpoort

JJ V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Was 'n heerlike ontspanne tyd by Doornpoort in Marloth Park en by die Kruger-wild. Verblyf was wonderlik. Soetdoring was skoon, netjies en alles wat benodig word, is beskikbaar. Eie braai-area is 'n bonus. Plek is elke dag skoongemaak. Dankie daarvoor. Doornpoort is netjies, tuine onderhou en mooi ten spyte van die winter met droë omstandighede tans. Eenhede is naby die Krokodilrivier en ons kon in die middag heerlik op 'n bankie sit en oor die rivier uitkyk hoe groepe olifante, bokke en ander kom water drink. Dit was awesome. Dankie aan die bestuur van Doornpoort. Ons het heerlik gebly in julle eenheid, Soetdoring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Delagoadoring
Beste Jj, Sjoe, baie dankie vir die wonderlike en gedetailleerde resensie. Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom. Beste wense, Span Doringpoort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 369

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51b8ebcd768aa339eb292539bbea8cbfab1135d7c65c10a060c7885587b17a60a8ee07a1bfc37093f55a29008686613a2cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R996 per nag, vir 3 mense 48 5 1 5 1621 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345771 31.7568418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang