Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort Luxury Holiday Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lukas D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Wonderlik. Die eenheid (huis) wat ons gehad het was ruim en baie netjies. Die diens was puik en die diere wat kom kuier het in die aande was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Liewe Lukas, Baie dankie vir die wonderlikste kommentaar en resensie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom. Beste wense, Span Doringpoort

Coenrad D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie Lekker gekuier, vriendelike en behulpsame diens. Ons sal vir seker weer wil gaan om olgende keer in die somer op die swembad ook te kan geniet. Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer wil gaan, great ligging en baie rustig en stil in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Beste Coenrad, Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde. Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Beste wense, Die Doringpoort-span

Rene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Huis is groot en gerieflik. Tuin is pragtig en die diere, groot en klein, is net 'n plesier om te sien. Die huis is baie gerieflik vir 2 huisgesinne, groot kombuis en heerlike kuierarea, groot lapa en gerieflike braaiarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Liewe Rene, SJOE!! Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas. Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf. Beste wense, Span Doringpoort

Aubrey C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Bush life is fabulous. It was a great experience and definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Dear Aubrey, Wow, thank you so much for your wonderful review and comments. It is always rewarding to receive such wonderful feedback that makes you want to come back for more. We look forward to seeing you again soon. Regards, Team Doringpoort

Vernon T
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2023

Good. Roads were bad, too many entrances to the house from the outside where staff stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Dear Vernon, Thank you for taking the time to post your review. Unfortunately the roads are currently in a bad state due to the unusual floods we have been experiencing. We did warn you prior to arrival and also gave you the best alternative route, which was not followed. There is only one entrance from the staff area, so we are not sure what you mean. Regards, Colin and Carien

Hanli L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Paradys van Marlothpark. Collin ek Carine het ons vriendelik ontvang. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. John se oggend- en middagbesoeke het in heerlike geselsies ontaard. Die eenheid was fantasties, skoon en gerielik. Natuurlewe om die lodge was uit die boeke. Die nagapies se besoek 'n hoogtepunt. Rivier met die mooiste sonsondergang slegs 200 m van die lodge. Beveel die verblyf vir seker aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Beste Hanli, Sjoe! Dankie vir die wonderlikste en mooiste woorde. Ons sal al jou kommentaar aan die hele span deurgee. Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n kuier. Beste wense, Colin en Carien

Morne P
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Lekker gerus. Doringpoort is a baie lekker plek die mense is vriendelik, ons het a rustige naweek geniet. Dit is veilig en baie spasie vir almal sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Liewe Morne Baie dankie vir jou mooi woorde en dat jy ons weer by Doringpoort besoek het. Ons het dit geniet om jou by ons te hê en is bly om weer aan jou verwagtinge te voldoen. Ons sien uit daarna om julle almal binnekort weer te sien. Groete Colin en Carien

Simone L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Pragtige verblyf! Gerieflik en heerlik! Heerlike ruim, skoon netjies en pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Liewe Simone, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas. Ons waardeer sulke wonderlike kommentaar opreg. Ons hoop om julle almal binnekort te sien. Groete, Colin en Carien

Rose-marie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Lekkerste kuier nog! Netjies en goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ons waardeer jou kommentaar opreg en sien uit daarna om jou terug te hê vir nog 'n verblyf.

Philana N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Dit was fantasties! Baie interessant, lekker privaat en naby die rivier. Daar was verskeie wilde diere en ons het selfs hiënas gehoor in die aand. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort Luxury Holiday Home
Hallo Philana, Baie dankie dat u die tyd geneem het om sulke wonderlike resensies te plaas. Ons waardeer u kommentaar opreg en sien uit daarna om u en u gesin weer te sien. Groete, Colin en Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 369

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 100
R3 100 R2 480
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 100
R3 100 R2 480
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a7ff9f60aae8402f18cefb7013c76da12d718864184d4e6c485269d50d18d7c4ffc928dd5e4f5eb21918a75933292224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 480 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 1621 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345834024553 31.756865939881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang