Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort Luxury Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R250.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Weens Covid 19 protokol is Die Grot en Die Ossewa Restaurant tydelik gesluit, alhoewel ons steeds spyseniering bied wat direk by die gas se eenheid afgelewer word. Slegs ontbyt en aandete is beskikbaar, mits vooraf gereël.

Die instansie doen inkopies vir gaste teen ekstra koste.

Doringpoort bied 'n toerdiens wat alle aktiwiteite in en om die Krugerwildtuin kan reël, afhangend van beskikbaarheid. Gaste word aangeraai om hul dagbesoeke en doendinge in die Krugerwildtuin gedurende spitstye vooraf te bespreek.

Die kombuis is ten volle toegerus met al die nodigste. Sou gaste dit verkies, kan hulle hul eie groot potte en koffiemasjien saambring. Gebruik asb. vir toebehore in die eenhede mooi.

R500 word gehef in die geval van verlore sleutels of sleutels wat nie terugbesorg word nie aangesien die slot verander moet word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 100
R3 100 R2 480
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 100
R3 100 R2 480
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 100
R3 100 R2 480
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a7ff9f60aae8402f18cefb7013c76da12d718864184d4e6c485269d50d18d7c4ffc928dd5e4f5eb21918a75933292224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 100 nouVanaf R2 480 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 1621 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345834024553 31.756865939881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang