Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Douglas House is op die Matjiesvlei Gasteplaas geleë en bied 'n outentieke Karoo-verblyf wat dateer uit die 1800's deurspek met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is. Dit is die ideale keuse vir gaste wat wil wegbreek van die stadslewe deur 'n nederige en nostalgiese ervaring.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n etenstafel met stoele en 'n gesellige binnebraai-area.

Dit maak oop na 'n lieflike patio met buitesitplek en het buitebraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Vir 'n meeslepende ervaring met die natuur, is die Damrivierkamp aan die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë. Dit is 'n hengelaarsparadys wat 'n wye verskeidenheid visspesies bied, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook fantastiese watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop 4x4-roete ervaar wat jou na die bopunt van Bôjaankop neem, vanwaar jy asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e56b181b45b7dd8737081132aeca672f00b078978c687949ce4fd39158621665dfcf8838a1857ace337e095548e65eed418?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4731759 21.6272362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang